ʼn Afvaardiging van die burgerregte organisasie AfriForum en verskeie Afrikaanse kunstenaars soos Steve Hofmeyr het Dinsdag na talle ambassades asook die Uniegebou gestap om “standpunt teen die eensydige oorvertelling van die geskiedenis in te neem.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 28 Februarie 2012
Twee renosters in Krugerwildtuin gestroop
Die karkasse van twee witrenosters is Dinsdagoggend naby Pretoriuskop in die Krugerwildtuin ontdek deur toeriste wat op wildbesigtigingsvoertuig ‘n wildrit geneem het.
Vrae oor munisipale bestuurder se ‘reuse’ salaris
ʼn Vrystaatse munisipale bestuurder se salaris van R900 000 per jaar nadat hy ʼn verhoging gekry het, het Dinsdag vrae laat ontstaan.
Pa lewenslank tronk toe na hy dogter verkrag
ʼn Pa van Tzaneen in Limpopo is lewenslank tronk toe gestuur vir die verkragting van sy 13-jarige dogter.
Adv. wat deur taxi gesleep is nie dood
Die Randburg landdroshof het Dinsdag tydens die verskyning van die taxibestuurder wat adv. Kim McCusker glo omgery en honderde meters ver gesleep het, gehoor dat die polisie gerugte dat McCusker dood is sal ondersoek.
Taximan kry tronkstraf na moord op kinders
ʼn Taxibestuurder wat skuldig bevind is aan die moord op tien kinders is Dinsdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof effektief 20 jaar tronkstraf opgelê.
Foto’s: Man ongedeerd na koedoe motor tref
WAARSKUWING: Die foto’s kan sensitiewe kykers ontstel
Boontjie kry sy loontjie
Waar kom die uitdrukking “boontjie kry sy loontjie” vandaan?
SA vrou moontlik vas in Uganda oor dwelms
ʼn Suid-Afrikaanse vrou, wat glo gedeeltelik verlam is nadat sy en haar oorlede ‘Amazing Race’-baas besmette dwelms geneem het in Uganda, gaan moontlik in hegtenis geneem word nadat sy herstel het.
28 Februarie
“Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek.” Ps 62 beklemtoon weer eens dat diep sielerus alleen by God te vinde is….
Benut kanse vir Afrikaans, ook by Bosma
My eie standpunt is gewoon dat ek die kanse benut waar ek met mense kan praat oor Afrikaans – uit watter hoek hulle ook al na Afrikaans kyk. Volgens sommige mense is ek reg en volgens ander is ek verkeerd.
Man stuur SMS, steek homself aan die brand
ʼn Sakeman van Bloemfontein het ʼn SMS-boodskap aan sy gesin gestuur waarin hy gesê het hy is lief vir hulle en jammer oor wat hy nou gaan doen, voor hy homself aan die brand gesteek het.
Nuuskommentaar: Die tweede rebellie en die Kommandokorps
Twee minute se woorde op ‘n Nederlandse TV-uitsending het nie net die Afrikanersaak se vordering in die buiteland ernstig geknou nie, maar die Kommandokorps se aktiwiteite onder ernstige verdenking geplaas.
Bankkliënte van R180 miljoen beroof
Bankkliënte is in 2010 van meer as R180 miljoen beroof, het die Johannesburgse landdroshof Maandag gehoor.
Soweto-tiener: konstabel moes nie vuurwapen kry
Op ʼn vraag aan Naidoo oor of hy dink daar is ʼn risiko dat Mbatha sy eie lewe kan neem indien hy borg toegestaan word, het hy geantwoord: “Ja.”