Ten minste 65 mense is reeds in tropiese storm Irina in Madagaskar oorlede, het weerowerhede Maandag gesê.
Lees meerAlles vir Dinsdag 6 Maart 2012
Vermiste BFN-vrou se lyk gevind
Die swanger vrou wat sowat ʼn maand gelede uit haar woonstel in Bloemfontein verdwyn het, is naby die dorp dood aangetref, het die polisie Dinsdag gesê.
Nóg ‘n motorfietsryer in noodlottige ongeluk
ʼn Motorfietsryer is dood nadat hy Dinsdagaand teen ʼn bakkie vasgery het in Tuine, Pretoria, het Gauteng paramedici gesê.
‘Ontvoerde’ Pta-man se lyk gevind
Die polisie in Pretoria het bevestig dat die lyk van Richard Drevin, wat glo Vrydagaand in Hatfield Square ontvoer is, Dinsdag in ʼn staatshospitaal gevind is.
Maroela Media bars uit sy nate
Danksy jou bydrae groei Maroela Media só vinnig dat ons na ʼn nuwe webbediener moet skuif! Lees hier om uit te vind hoe dit jou gaan raak.
Lottersaak: ‘Ek sou volgende wees’
Nicolette Lotter, wat saam met haar broer en gewese kêrel aangekla word van die moord op haar ouers, het aan die Durbanse hooggeregshof gesê dat sy moontlik die volgende persoon sou wees om vermoor te word.
‘Los my vrou uit’ vra vermeende verkragter
ʼn Man wat tereg staan op 33 aanklagte van verkragting en 33 van poging tot moord, het die hof versoek om opdrag te gee aan polisiebeamptes om op te hou om sy vrou te teister.
Solidariteit ondersteun Cosatu se protes oor e-tolstelsel
Die Solidariteit Beweging sê sy 17 instellings, waaronder Helpende Hand en AfriForum, ondersteun die vakverbond Cosatu se protesaksie teen die komende Gautengse e-tolstelsel.
Iemand is nie hier om vlieë te vang nie
Waar kom die uitdrukking “iemand is nie hier om vlieë te vang nie” vandaan?
Man beseer na kameelperd hom met kop stamp
ʼn Man is Dinsdagoggend ernstig beseer nadat ‘n kameelperd hom met sy kop gestamp het by ʼn reservaat buite Hammanskraal, noord van Pretoria.
Nuuskommentaar: Israel as regisseur van eie lot – maar dan ook van die wêreld
Israel se geduld met die VSA-geleide diplomatieke pogings om oorlog met Iran af te weer, is nie onbegrens nie.
Só moet grondwetlike SA-talewet lyk
Nog erger, daar is ‘n sweempie van rassistiese seëviering in die wyse waarop die wetsontwerp opgestel is en deur die Parlement geloods word. Daar is ook ‘n gevaarlike persepsie dat die meerderheid in die Parlement glo dat hulle kan maak soos hulle goeddink deur hul wil af te dwing tot nadeel van kulturele- en taalminderhede.
Mxit-verkragter lewenslank tronk toe gestuur
ʼn Man wat ʼn 15-jarige meisie op die kletsnetwerk MXit ontmoet het en haar op ʼn slinkse manier na sy huis gelok en verkrag het, is lewenslank tronkstraf opgelê.
Man probeer glo bank met bom beroof
ʼn Man is Maandag in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn bank in Randburg met ʼn bom probeer beroof het.
Eksteen verskaf besonderhede oor moord
Jacobus Eksteen het Erin Van Rensburg se hande, bene en voete vasgebind, volgens ‘n pleitooreenkoms wat Maandag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof voorgelê is.
Polisieman verkrag, vermoor glo dogter
ʼn Polisieman van Durban is in hegtenis geneem in verband met die beweerde verkragting van en moord op sy dogter.
6 Maart
“Dit gaan goed met mense wat hulle krag in U vind… vir hulle gaan daar fonteine oop wanneer hulle deur ‘n dorre laagte trek…” Die…