ʼn Bejaarde gorilla wat in ʼn dieretuin in Amerika bly het ʼn nuwe maat gekry: ʼn hasie genaamd Panda.
Lees meerAlles vir Saterdag 10 Maart 2012
Jaagduiwel vas ná video op YouTube
ʼn Ferrari-bestuurder wat graag wou spog hoe hy drie keer vinniger as die spoedgrens met sy supermotor ry en ʼn film daarvan op YouTube gelaai het, kan moontlik tronkstraf opgelê word.
Vragmotor met giftige vrag gekaap
ʼn Vragmotor wat Vrydagaand naby Heidelberg gekaap is, vervoer ʼn giftige vrag wat soos koffie lyk, het die polisie Saterdag gesê.
Agliotti kap Cliff op Twitter
Die veroordeelde dwelmhandelaar, Glenn Agliotti, het uitgevaar teen die 5FM-aanbieder en Idols-beoordelaar, Gareth Cliff, op Twitter nadat laasgenoemde vroeër die week in hegtenis geneem is vir ʼn spoedoortreding
Vrou sterf na motor boom tref
ʼn Vrou is Saterdag dood nadat haar motor op die N1 naby Hammanskraal die pad verlaat en teen ʼn boom gebots het.
Vermiste bejaarde vrou se lyk gevind
‘n Vrou wat in Jozini in die noorde van KwaZulu-Natal ontvoer is, is Vrydag dood gevind in Ubombo.
Solidariteit: ‘Eskom tariefaankondiging broodnodig vir vuisvoos verbruikers’
Die vakbond Solidariteit het die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se aankondiging van ʼn laer elektrisiteitsverhoging, verwelkom.
10 Maart
Christus ons HOOP. Ons “wat ons hoop op Christus gestel het, moet die grootheid van God prys.” Sonder Christus, wat deur die Vader gestuur is…