Die Blou Bulle Maatskappy (BBM) sê gewelddadige gedrag van ondersteuners sal nie by Loftus Versfeld geduld word nie, nadat ʼn man tydens Saterdagaand se Super 15-wedstryd tussen die Bulls en die Blues in hegtenis geneem is.
Lees meerAlles vir Sondag 11 Maart 2012
Karringmelkpoeding met karamelsous
Baie maklik om te maak en baie lekker, skryf Marie Nortjé van Mosselbaai. ‘n Karamelsous, sommer met roomkaramellekkers gemaak, smaak heerlik hierby.
Video: Ongeluk voor wenstreep by Cape Argus-fietstoer
Rynard Janse van Rensburg het die 35ste Cape Argus-fietstoer gewen terwyl Ashleigh Moolma Pasio die eerste vrou oor die wenstreep was.
Coke en Pepsi verander ná 100 jaar
Coca-Cola en Pepsi het Vrydag aangekondig dat hulle die vlakke van ʼn chemiese stof wat in karamelkleursel voorkom, sal verlaag, om aan ʼn Kaliforniese wet te voldoen.
Koning koop R27 miljoen-huis in Jhb
Ghana se koning Otumfuo Osei Tutu II het in die geheim ‘n R27-miljoen herehuis in Johannesburg gekoop om te gebruik tydens sy private mediese ondersoeke by ‘n eksklusiewe hospitaal in Gauteng
Bejaarde vrou sterf in huisbrand
ʼn 85-jarige vrou is dood nadat haar huis aan die brand geraak het op ʼn kleinhoewe in North Riding in Johannesburg.
Britste toeris verdrink in Oos-Kaap
ʼn 65-jarige Britse toeris het Saterdag verdrink by Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.
SA akteur pleeg selfmoord
ʼn Suid-Afrikaanse akteur wat bekendheid verwerf het vir sy rolle in rolprente soos Bakgat en die TV-reeks Molly & Wors het Vrydag selfmoord gepleeg.
11 Maart
Goeie HOOP. “Hy (God) het … aan ons deur sy genade ‘n… goeie hoop gegee.” Ons weet wat Kaap die Goeie Hoop vir die destydse…