ʼn Skoolseun is dood en nog een ernstig beseer nadat die motorfiets waarop hulle gery het deur ʼn bus getref is in Waverley in Pretoria.
Lees meerAlles vir Donderdag 15 Maart 2012
Taxibestuurder sterf in gru-ongeluk
ʼn Taxibestuurder is Donderdagoggend dood nadat hy teen ʼn vragmotor gebots het op die R27 naby Atlantis in die Wes-Kaap.
Cliff kry boete oor spoed
Die 5FM-aanbierder en Idols-beoordelaar, Gareth Cliff, is Donderdag ʼn boete opgelê nadat hy vroeër die maand vir ‘n spoedootreding in hegtenis geneem is.
Grasweduwee
Taaltoffie kyk na die herkoms van die uitdrukking “grasweduwee”.
Motoriste vas na hulle in noodlaan ry
Meer as 40 motoriste is Donderdagoggend in Beyers Naude-rylaan in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hulle in die noodlaan gery het.
Koreaanse motor dra SA kroon
ʼn Koreaanse motor het Woensdagaand vir die eerste keer met die louere van Suid-Afrika se motor van die jaar weggery.
Twee beseer na hulle glo van trein gegooi word
Twee mans is beseer, waarvan een ernstig, nadat hulle glo Woensdagaand laat van ʼn bewegende trein gegooi is tussen Mayfair-stasie en Florida-stasie in Johannesburg.
Nuuskommentaar: Die oorlog op renosters en die kombers wat daaroor getrek is
Teen die huidige tempo lyk dit of ongeveer 600 renosters vanjaar te midde van die verklaring van hierdie stropery as prioriteitsmisdaad, afgemaai gaan word.
Minister vra ondersoek na ontsnappingspoging
Die vermeende bankrower, Bongani Moyo, en sy twee medebeskuldigdes is Woensdagmiddag bebloed, gekneus en mank voor die media geparadeer kort nadat hulle amper uit die Pretoria Sentraal gevangenis ontsnap het.
Man wat glo vrou, seun verwurg sterf in motorongeluk
Die Johannesburgse man wat glo sy vrou en kwadruplegiese seun met ʼn serp verwurg het, is Woensdag in ʼn motorongeluk dood.
Krieketbase bedank kort na verdoemende verslag
Die waarnemende president van Krieket Suid-Afrika, AK Khan, en die voorsitter van dié organisasie se ouditkomitee, John Blair, het Woensdagaand bedank.
Tweede oorgang dalk ‘n tweede kans?
Buite die dampkring van die regerende party is die voorstel van ʼn tweede oorgang met groot skeptisisme en selfs openlike vyandigheid ontvang. Maar tog bied die idee van ʼn tweede oorgang moontlik – en onbedoeld – nuwe politieke beweegruimte vir minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika.