Alles vir die maand Maart 2012

5 Maart

“Hou in stand wat U met u eie hand geplant het, die wingerdstok wat U vir Uself gekweek het.” Ps 80 vergelyk Israel/God se kinders…

4 Maart

“Wat ons vaders ons (oor God) vertel het, sal ons vir ons kinders nie verswyg nie… so sal hulle dan op God vertrou… en gehoorsaam…

3 Maart

“Waar is ‘n god so groot soos God?” Ps 77 vra hierdie vraag. Die antwoord wat hierdie vraag impliseer is dat daar natuurlik geen ander…