Dit is eenvoudig so omdat ʼn 75% parlementêre meerderheid nodig is om die magte van die Grondwetlike Hof te verander – en dít haal die ANC nie. In stede hiervan stoot die ANC nou die spreekwoordelike Trojaanse Perd in die vorm hierdie besprekingsdokument na vore.
Alles vir die maand Maart 2012
Twee sterf na hulle glo resies jaag
Twee mans is Donderdag in die vroeë oggendure dood nadat hulle glo resies gejaag het in Rachel de Beer straat in Pretoria-Noord.
Nuuskommentaar: SA sonder Malema
In die geheel beskou is Malema ‘n ramp waarsonder die land veel beter daaraan toe is.
Geweld in Malema se tuisdorp na skorsing
Skote is buite die huis van die geskorsde ANC-jeugligaleier, Julius Malema, afgevuur nadat dit aangekondig is dat hy uit die ANC geskors is.
Wetgewer: Sluit ‘haatkamp’
Die Mpumalanga provinsiale wetgewer het Woensdag ʼn mosie aanvaar vir die sluiting van die Kommandokorps se “haatkampe”.
AfriForum: “ANC bevestig kwaadwillige houding jeens Afrikaans”
Die burgerregte organisasie, AfriForum, sê hy is gereed om regsaksie te neem oor die konsep Taalwet wat die ANC se “kwaadwillige houding jeens Afrikaans bevestig” en “ongrondwetlik” is.
1 Maart
“Op U, Here, het ek van jongs af vertrou… nou dat ek oud en grys geword het, moet U my tog nie alleen laat nie.”…