Voornemende kopers wat in ʼn goeie herverkoopprys belangstel koop eerder swart, silwer of donkerblou voertuie, maar wanneer dit by veiligheid kom, sê kundiges dat wit die beste kleur is om te koop.
Lees meerAlles vir Woensdag 4 April 2012
Vier seuns uit dreineringstelsel gered
Vier seuns is Woensdagmiddag in Kliptown, Soweto, gered nadat hulle in ʼn dreineringstelsel vasgesit het, het die Johannesburgse noodbestuursdienste gesê.
Kinderverkragter se vonnis reeds 71 keer uitgestel
ʼn Kinderverkragter se saak is Woensdag vir die 71ste keer in vier jaar deur die landdroshof in Nelspruit uitgestel, het die polisie in Mpumalanga gesê.
Granaatstroop
Heerlike granaatstroop.
Twee sterf tydens transitorooftog
Twee veiligheidswagte is Dinsdag deur ʼn groep gewapende mans doodgeskiet tydens ʼn transitorooftog in Witbank.
Man in hof vir ontvoering
ʼn 36-jarige man sal Donderdag in die Ermelo landdroshof verskyn op onder meer aanklagte van ontvoering en seksuele aanvoorwerk.
Bottel en gebruik
Bottel en gebruik wys jou hoe om met ’n groot verskeidenheid bestanddele – sommige dalk onbekend of eksoties – watertandlekker ingelegde produkte soos konfyte, smere, souse, marmelades, blatjang en vele meer in ’n japtrap te maak!
Poppekas
Wiesa is ’n sub in die nagkantoor van ’n dagblad. Te veel vreemde en onheilspellende dinge gebeur en sy begin dagboek hou daarvan… Sy durf die korporatiewe reus kaalvuis aan en verruil haar woordeboek vir karate-kata’s, koes vir die koeëls en stoei met bestaanskwessies.
Nóg 9 renosters gestroop
Die minister van omgewingsake, Edna Molewa, het bekendgemaak dat nog nege renosters die afgelope week vir hul horings doodgemaak is.
Foto’s: “Nuwe” Afrikaanse rolprente
Sosiale media het die afgelope ruk gegons met plakkate van “nuwe” Afrikaanse rolprente.
Malema wéér uit ANC geskors
Die beleërde ANC-jeugliga president, Julius Malema, is glo Dinsdagaand summier uit die ANC geskors na aanleiding van sy opmerkings wat hy Vrydagaand by Wits Universiteit gemaak het dat president Jacob Zuma ‘n diktator is.
Bespreking: Een stad, drie rooikoppe, sewe dae
‘n Bespreking van Adeline en Lili Radloff se boek, “Een stad, drie rooikoppe, sewe dae”.
Een stad, drie rooikoppe, sewe dae
’n Opwindende stadsriller, afgevuur met ’n stewige skoot humor.
Die ‘probleem’ van Afrikaans
“Afrikaans is nou eenmaal nie vir sissies nie, kan ek getuig…” Prof. Wannie Carstens neem deel aan die gesprekreeks: “Probleme en Oplossings vir Afrikaans.”
Nuuskommentaar: Moord-selfmoord – wat skuil daaragter?
Die jongste moord-orgie by ‘n Kaliforniese Bybelskool, asook die onlangse moorde en selfmoord by ‘n prokureursfirma in Centurion, en die voorval waarin ‘n jong man sy meisie wat hom glo wou afsê, doodgeskiet het, voor hy selfmoord gepleeg het, plaas opnuut die soeklig op dit wat ‘n rol speel dat mense die samelewing op hierdie wyse skok.
Man glo met sambok geslaan by kitskosrestaurant
ʼn Man van Johannesburg beweer hy is met ʼn sambok geslaan by ʼn McDonalds-kitskosrestaurant nadat hy gekla het omdat sy bestelling glo te lank vat.
ANC-leiers vaar uit oor gedrag
ANC-leiers het gister die “skokkende, beledigende, disrespekvolle en on-ANC-opmerkings” wat deur sommige in die party gemaak is, ten sterkste veroordeel.