ʼn Motorfietsryer is Saterdag op die N1 naby Olifantsfontein vir spoed in hegtenis geneem, het die verkeerspolisie in Gauteng gesê.
Lees meerAlles vir Saterdag 7 April 2012
Nalatige bestuurders moet glo van moord aangekla word
Mense wat nalatig bestuur en noodlottige ongelukke veroorsaak moet en kan van moord aangekla word, het die departement van vervoer Saterdag gesê.
“Dief” brand dood in winkel wat hy glo beroof
ʼn Man is Saterdag dood nadat hy glo by ʼn winkel ingebreek het waar ʼn brand later uitgebreek het.
Drie van gesin op plaas doodgeskiet
Drie lede van ʼn gesin is Vrydag op ʼn plaas buite Griekwastad in die Noord-Kaap doodgeskiet.
Uittreksel: Die kaskenades van Jakkals en Wolf
Jakkals moet teen hierdie tyd maar liewer uit Wolf se pad bly. As die twee mekaar sou raakloop, kan Jakkals dalk sleg daarvan afkom…
Vier dood, drie ernstig beseer in Cullinan-ongeluk
Vier mense is dood en drie ernstig beseer in ʼn ongeluk Saterdagoggend naby Cullinan, oos van Pretoria.
Slang pik man in Benoni
ʼn 28-jarige man is Saterdagaand op ʼn kleinhoewe in Benoni deur ʼn slang gepik.