Alles vir Sondag 8 April 2012

Sussie sterf in sy arms

Don Steenkamp (15) se 14-jarige sussie, Marthella, het in sy arms gesterf nadat hy Vrydag op haar en sy ouers afgekom het nadat hul op die plaas Naauwhoek buite Griekwastad in die Noord-Kaap geskiet is.