Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn omvattende regstrategie teen die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) se regstellendeaksie-plan aangekondig.
Lees meerAlles vir Woensdag 11 April 2012
Bejaarde vrou wil na privaat psigiatriese hospitaal skuif
ʼn Bejaarde vrou wat in ʼn psigiatriese hospitaal opgeneem is nadat sy glo ‘n sluipmoordenaar gehuur het om haar brug-maat se vrou te vermoor, het Woensdag by die Wynbergse streekshof aansoek gedoen om na ʼn private instelling verskuif te word.
Tuks-student glo per ongeluk geskiet
ʼn Student van die Universiteit van Pretoria is Woensdagaand naby die studentesentrum by die Hatfield-kampus per ongeluk geskiet en gewond.
Man val 18 meter uit ‘n gebou
ʼn Konstruksiewerker veg tans om sy lewe in ʼn hospitaal in Pretoria nadat hy glo agtien meter ver van ʼn gebou af op ʼn vragmotor wat staalpenne vervoer, geval het.
Rondloper “leeu” toe eintlik hiënas
Die bestuur van Ezemvelo KZN Wildlife het Woensdag gesê daar is nie ʼn leeu op vrye voet in die Ulundi-gebied nie. Hulle sê die roofdier wat Dinsdag deur ʼn motoris gewaar is, was ʼn hiëna, wat ʼn kleiner bedreiging vir mense inhou.
Tussen middernag en dagbreek
Tussen middernag en dagbreek is ’n vernuftige misdaad- en psigologiese riller wat Afrikaanse fiksie verruim.
Vyf sterf in gru-ongeluk
Vyf mense is Woensdagoggend dood in ʼn gru-botsing op die R555 buite Steelpoort in Mpumalanga.
Video: 9-jarige seuntjie bou volledige speletjies-arkade met kartonbokse
Caine Monroy is ʼn 9-jarige seun wat tydens sy somervakansie ʼn verbysterende speletjies-arkade uit kartonbokse in sy pa se motoronderdeel-winkel gebou het.
Laeveld lodge-bestuurder doodgeskiet
Die waarnemende bestuurder van die Umbhaba-lodge naby Hazyview in Mpumalanga, Dave Foxon, is gisteraand gedurende ʼn rooftog doodgeskiet.
Tsoenami-waarskuwing ná aardbewing
Die Amerikaanse Geological Survey (USGS) het ʼn Tsoenami-waarskuwing uitgereik vir kusgebiede in die Indiese Oseaan na ʼn aardbewing aan die kus van Soematra wat 8.7 op die Richterskaal gemeet het.
Die verskil tussen ware en valse vryheid
Wanneer is ons waarlik vry? Lees prof. Danie Goosen se insiggewende bydrae op Die Groot Debat.
Nuuskommentaar: Wie hoort in die politiek?
Twee onlangse gebeure dui op besondere fyngevoeligheid deur die ANC oor kritiek. In beide gevalle het die ANC op ‘n manier gereageer wat nie ‘n demokrasie waardig is nie.
Wolf in skaapsklere
Hier is die verhaal agter dié Afrikaanse uitdrukking.
Ryk Neethling ontken dwelmgebruik
Die Olimpiese swemmer Ryk Neethling ontken dat hy dwelms gebruik het tydens sy verhouding met die Amerikaanse Olimpiese ster Amanda Beard.
Moordverdagte wou ET glo ontman
Een van Eugene Terre’Blanche se vermeende moordenaars wou die voormalige AWB-leier glo ontman, het die rondgaande hof in Ventersdorp gehoor.
Griekwastad-moorde: Seun kry glo regshulp
Daar word berig dat Don Steenkamp, wat Vrydagaand op die liggame van sy ouers en sussie afgekom het op hul plaas buite Griekwastad in die Noord-Kaap, ʼn prokureur en advokaat aangestel het wat wag op opdragte van hul kliënt.