Die liggaam van ʼn 79-jarige man is opgespoor toe dit in die hawe in Simonstad gedryf het, het die Nasionale Seereddingsinstituut Donderdag gesê. Woordvoerder Craig…
Lees meerAlles vir Donderdag 12 April 2012
Twee diewe op heterdaad betrap
Twee mans is Donderdag in Garsfontein, oos van Pretoria, in hegtenis geneem nadat hulle huisbraak misluk het.
Sewe mans vas nadat hulle glo sigarette steel
Sewe mans is Donderdag in Mamelodi-oos, buite Pretoria, in hegtenis geneem nadat hulle ʼn sigaret-afleweringsvoertuig beroof het
Tuks-student het glo probeer selfmoord pleeg
Die student wat haarself Woensdagaand by die Universiteit van Pretoria se Hatfield-kampus in die maag geskiet het, het glo probeer selfmoord pleeg.
Taxi-bestuurder beboet omdat hy verkeersbeampte wou omkoop
ʼn Taxi-bestuurder is Donderdag deur die Gespesialiseerde Misdaadhof in Bellville, Kaapstad, met R1 000 of drie maande tronkstraf beboet nadat hy probeer het om ʼn verkeersbeampte om te koop.
Foto’s: Drie van Steenkamp-gesin roerend gegroet
ʼn Stampvol NG-kerk in Griekwastad het Donderdag afskeid geneem van Deon, Christelle en Marthella Steenkamp wat op Goeie Vrydag op hul plaas buite die dorp doodgeskiet is.
Soektog na vermiste paartjie duur voort
Die polisie in Uitenhage in die Oos-Kaap soek steeds onverpoosd na ʼn jong getroude paartjie wat op Goeie Vrydag vermis geraak het.
Vierjarige sterf na hy onder sleepwa beland
Die vierjarige Gerrit Bronkhorst is dood nadat hy van ʼn bakkie geval en onder ʼn sleepwa beland het op ʼn plaas tussen Marble Hall en Groblersdal in Limpopo.
Haai-waarskuwing na walvis by Buffelsbaai uitspoel
ʼn Haai-waarskuwing is Donderdag in Buffelsbaai naby Knysna uitgereik nadat die karkas van ʼn 14 meter lange noorkapperwalvis op dié strand uitgespoel het.
Wie sal die kat die bel aanbind?
Ken jy die verhaal agter dié uitdrukking?
Die stryd vir Afrikaans begin by die huis
Jan Bosman, hoofsekretaris van die Afrikanerbond, neem deel aan die gesprekreeks “Probleme en oplossings vir Afrikaans”.
Polisiebeamptes met prostitute gevang
Twee polisiebeamptes van Durban is in hegtenis geneem nadat hulle met prostitute gevang is in hulle gemerkte polisievangwa.
Nuuskommentaar: Jy is veilig – kom belê
Suid-Afrika kan nie meer op die Madiba-kapitaal reken as vrypas om uit die wêreld te kry wat dit wil hê nie. Die land moet as verantwoordelik internasionale entiteit, ook op die politieke toneel, begin funksioneer, duidelik grondwetlike demokrasie verskans en minderheidsregte respekteer.
Man vas ná moord op Laeveld lodge-bestuurder
ʼn 30-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op die waarnemende bestuurder van die Umbhaba-lodge naby Hazyview in Mpumalanga, Dave Foxon.
Boer aan die brand gesteek
‘n Boer van Heilbron het tweede- en derdegraadse brandwonde opgedoen tydens ʼn plaasaanval nadat daar petrol oor hom uitgegooi en hy aan die brand gesteek is.