Agt mense is gehospitaliseer en meer as ʼn duisend mense is uit ʼn gebou in Randburg in Johannesburg ontruim na ‘n gaslek.
Lees meerAlles vir Vrydag 13 April 2012
Man oorleef gru-ongeluk
ʼn Man het wonderbaarlik oorleef nadat hy met sy bakkie in ʼn vragmotor vasgery het op die N1 naby die Samrand-afrit.
Vrou vas na sy glo honde se ore afkap
ʼn Vrou van Chatsworth, KwaZulu-Natal, is in hegtenis geneem nadat sy glo haar Amerikaanse veghonde se ore afgekap het.
Nuuskommentaar: Zuma-dokumente – die ANC en demokrasie
Dit is nie nodig om willoos ‘n slagoffer in jou eie land te voel en te wees nie.
Man in hof oor lyk in kas
ʼn Vrystaatse man het Donderdag in die Bethlehem landdroshof verskyn nadat die lyk van ʼn vrou glo in ʼn klerekas in sy huis gevind is.
“Plaasmoorde: Genoeg is genoeg!”
Die Solidariteit Beweging sê plaasmoorde in Suid-Afrika het nou ʼn krisispunt bereik en daadwerklike optrede is nou noodsaaklik om die probleem te pak en dit as ʼn prioriteitsmisdaad te laat klassifiseer.
Afrikaans oral en vir almal
Flip Buys van die Solidariteit Beweging neem deel aan die gesprekreeks “Probleme en oplossings vir Afrikaans”.