Alles vir Maandag 16 April 2012

Voorlopers in Superreeks begin kleure wys

Die halfpadmerk is bereik en so stadigaan begin die kompetisie se voorlopers hulle kleure wys. Daar sal nog baie water in die see loop en ʼn paar verrassings is ook nie uitgesluit nie. Die Crusaders, wat maar onderaan die lys, is gaan verseker in die uitspeelrondtes daar wees . Hulle oorwinning oor die Stormers het dit vir ons bewys.