Suid-Afrika se Blouswael kan binne die volgende dekade uitsterf nadat daar in die laaste drie jaar ʼn drastiese afname in die populasie van die voëlspesie was.
Lees meerAlles vir Dinsdag 17 April 2012
AfriForum wil Sanral hof toe vat oor “straftariewe”
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Dinsdag sy regspan opdrag gegee om voorbereidings te tref om die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se “straftariewe” in ʼn hof te betwis.
Uittreksel: Een stad, drie rooikoppe, sewe dae
Uittreksel uit die boek “Een stad, drie rooikoppe, sewe dae”.
Skobbejak
Waar kom die woord “skobbejak” vandaan?
Malema se appèl misluk
Die beleërde ANC-jeugligaleier Julius Malema se aansoek om sy tydelike skorsing ter syde stel het misluk.
Sowaar, sowaar, Van Hunks is ’n towenaar!
Van Hunks se storie het jy mos gehoor, maar het jy geweet dat die ou glo kon toor?
En hoeveel twak het hy die dag gerook, en was hy ‘n mens of was hy ’n spook?
Tweejarige sterf na TV op hom val
ʼn Tweejarige seuntjie is dood nadat ʼn televisiestel om hom geval het by ʼn huis in Johannesburg.
Twee sterf in motorfietsongelukke
Twee mense is Dinsdagoggend dood en ʼn ander beseer in twee aparte motorfietsongelukke in Gauteng.
Nuuskommentaar: ANC-tonnelvisie op die toekoms
“Die toekoms is nie meer wat dit was nie.”
Huidige regstellendeaksie-model moet begrawe word
“Deur die verskerping van regstellendeaksie-maatreëls deur strenger wetgewing en buitensporige strawwe vir werkgewers wat nie inval by regstellende aksie nie, wil die ANC teen wil en dank demografiese verteenwoordiging bewerkstellig…”
Man beseer na bakkie in sinkgat val
ʼn Man is beseer nadat sy Nissan-bakkie Dinsdagoggend in ʼn sinkgat geval het op die hoek van Voortrekkerweg en Qualitystraat in Durban.
Joernalis, BBP-lid sterf in bloulig-botsing
ʼn Bekende joernalis en ʼn lid van die BBP-beskermingseenheid is Maandagaand dood in ʼn botsing reg van voor in KwaZulu-Natal.
Tiener glo verdink van Griekwastad-moorde
’n Tienerseun word volgens berigte deur die polisie verdink van die moord op Deon, Christelle en Marthella Steenkamp op Goeie Vrydag op hul plaas buite Griekwastad.