As jy lankal nie meer ʼn biefstuk by jou gunsteling restaurant kan bekostig nie kan jy dalk binnekort geregte met insekte op die spyskaart probeer.
Lees meerAlles vir Woensdag 18 April 2012
Suid-Afrika spog met sy eie ‘Pink Panther’
ʼn Luiperdmannetjie met ʼn aarbei-kleurige pels is verlede week in die Madikwe-natuurreservaat gesien en het natuurliefhebbers en -bewaarders sedertdien behoorlik aan die gons oor die seldsame verskynsel
Pa trek self dogter se ‘moordenaars’ vas
ʼn Pa van Durban het sy dogter se drie vermeende moordenaars self opgespoor en gevangene geneem waarna hy hulle aan die polisie oorhandig het.
‘n Gesprek oor Afrikaans
Amanda de Stadler, uitvoerende hoof van die Vriende van Afrikaans, neem deel aan die gesprekreeks “Afrikaans: Probleme en Oplossings”.
Foto’s: Skilderye lyk net soos foto’s
Wanneer jy na die hiperrealistiese skilderye kyk, is dit moeilik om te glo dat dit inderwaarheid skilderye is.
Solidariteit Beweging kondig burgerlike plan van R1 miljard aan
Die Solidariteit Beweging het Woensdag aangekondig dat hy ingevolge sy burgerlike plan oor die volgende drie jaar meer as R1 miljard in die burgerlike samelewing gaan belê.
Bendeverkragting-video: Meisie gevind
Die 17-jarige meisie wat glo deur ʼn groep jong mans om die beurt verkrag is terwyl dit opgeneem is, is gevind.
1 taxi, 60 kinders
ʼn Taxibestuurder is in Polokwane in hegtenis geneem nadat hy 60 kinders in sy taxi vervoer het, wat net plek het vir 16 passasiers.
Fietsryer sterf in ‘padwoede-voorval’
ʼn Fietsryer is dood nadat hy Woensdagoggend deur ʼn motor getref is op die Ou Vereeniging-pad in Alrode, Alberton.
Nuuskommentaar: Solidariteit Beweging – op weg na ‘n solidariteitsbeweging
Vandag se bekendstelling van die Solidariteit Beweging, wat uit 18 filiale bestaan, is uit ‘n grondwetlike oogpunt belangrik.
Sewe vas ná video oor ‘bendeverkragting’
Sewe jong mans, tussen die ouderdomme van 14 en 20, is Dinsdag in hegtenis geneem nadat hulle ʼn 17-jarige meisie om die beurt verkrag het.
“Nog ‘n sinnelose moord in SA”
Die voormalige Namibiese en Suid-Afrikaanse krieketspeler, Louis Vorster, is glo Dinsdagaand in Muldersdrift aan die Wes-Rand doodgeskiet.