Nagenoeg 80% van ʼn groep Gauteng hoërskoolleerders wat aan ʼn opname deelgeneem het, gebruik gereeld alkohol, luidens bevindinge deur die Buro vir Marknavorsing (BMR) wat Sondag vrygestel is.
Lees meerAlles vir Sondag 22 April 2012
Tienermeisies verkrag glo verstandelik gestremde seun
Twee tienermeisies is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn 17-jarige verstandelik gestremde seun verkrag het.
Gewapende roof in Fourways
ʼn Groep gewapende mans het ʼn onbekende bedrag geld, selfone en beursies van klante ʼn winkelsentrum in Fourways, Johannesburg, beroof.
“Rowers” sterf in ongeluk
Drie vermeende rowers is dood en twee ander beseer na hul voertuig in ʼn ongeluk betrokke was.
Ambulans toe ook in ongeluk
ʼn Ambulans wat ʼn beseerde man vervoer het, het Sondagoggend op die N2 in Idutywa, Oos-Kaap, omgeslaan.