ʼn Groente- en vrugteverkoper, ʼn Transnet-werknemer en ʼn bestuurskooleienaar doen in die Durbanse landdroshof om borg aansoek nadat hulle glo ʼn renosterhoring probeer verkoop het.
Lees meerAlles vir Donderdag 26 April 2012
Sakeman se liggaam in motor gevind
Wynand de Beer (60) se liggaam is in sy motor in Brakpan aan die Oos-Rand gevind met ʼn plastieksak oor sy kop wat met ʼn kabelbinder vasgemaak was.
Meisie glo verkrag, oog uitgekrap
Die saak teen ʼn tienerseun wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn agtjarige meisie verkrag en haar linkeroog uitgekrap het, is uitgestel tot aanstaande maand.
Motoris vas ná hy met metrobeamptes praat
ʼn Motoris van Bryanston in Johannesburg is vroeër die week in hegtenis geneem nadat hy glo by metropolisiebeamptes wou kla oor ʼn verkeerslig wat buite werkings was.
Een keer in ‘n blou maan
Lees die interessante verduideliking agter dié Afrikaanse uitdrukking.
Bejaarde aan die Oos-Rand vermoor
Die bebloede liggaam van ‘n 71-jarige man is vroeër die week in sy huis op ʼn plot naby Brakpan aan die Oos-Rand gevind.
Video: E-tol het almal warm onder die kraag
ʼn Poets uit die rolprent, ‘Bustin’ Chops, die movie’, is ʼn bewys dat Sanral se e-tolstelsel almal warm onder die kraag het.
Vorster glo uit bank agtervolg
Die polisie in Gauteng sê die moord op die voormalige Suid-Afrikaanse en Namibiese krieketspeler Louis Vorster (46) hou moontlik verband met ʼn sindikaat wat mense in ʼn bank dophou, agtervolg en dan beroof.
Video: Vertel jou plaasaanvalle-storie
“Vertel jou Storie” is die eerste been in die Solidariteit Beweging se veldtog teen plaasaanvalle.
Nuuskommentaar: Einde van die politiek van die middelvinger?
“Dit is die einde van die politiek van die middelvinger,” en dadelik word gedink aan die politieke styl van Julius Malema wat pas, minstens voorlopig, in die politieke woestyn beland het.
Suid-Afrikaner sterf in vliegongeluk
ʼn Suid-Afrikaanse vlieënier en sy Australiese passasier is dood nadat hulle vliegtuig in die ooste van Indonesië neergestort het.
Engels, skurketaal* van die hoër onderwys?
“Om al die redenen lijkt het ons van het grootste belang om zo snel mogelijk beschermende maatregelen te nemen. […] Kortom, een geïntegreerd taalbeleid is gewenst, gericht op een verstandige en gemotiveerde (gedeeltelijke) invoering van het Engels als onderwijstaal, op de handhaving van de onderwijskwaliteit en een consequente verdediging en ontwikkeling van degelijke moedertaal- en meertaligheidscompetenties.”