Taaltoffie kyk na die herkoms van dié Afrikaanse uitdrukking.
Lees meerAlles vir Saterdag 28 April 2012
Nutella moet opdok ná reuse regsgeding
Die vervaardigers van Nutella gaan sowat $3.05 miljoen moet opdok ná ‘n jong ma uit Kalifornië ‘n regsaak teen hulle gewen het.
Waarom is daar so min linkshandiges?
Slegs een uit elke 10 persone in die wêreld verkies om hul linker eerder as regterhand te gebruik, ‘n verhouding wat reeds vir die afgelope meer as 5 000 jaar onveranderd gebly het.
Interdik teen Gautengse e-tolstelsel
‘n Interdik is Saterdag in die hooggeregshof in Pretoria toegestaan teen die implementering van die e-tolstelsel op Gautengse hoofweë.
DA: ‘Vonnisvermindering klap in gesig van misdaadslagoffers’
President Jacob Zuma se aankondiging op Vryheidsdag dat van die land se gevangenes se vonnisse verminder sal word, is ʼn “klap in die gesig vir slagoffers van misdaad en hul gesinne.”
Video: SA paartjie lewer pleidooi vir seun se vrylating
‘n Suid-Afrikaans-gebore paartjie het ʼn pleidooi gelewer vir die vrylating van hulle 12-jarige seun wat in Maleisië ontvoer is.
Elf sterf in gru-ongeluk op N3
Elf mense is Vrydag dood en nog elf beseer na ʼn gru-ongeluk tussen ʼn taxi en ʼn motor op die N3 naby Harrismith in die Vrystaat.