Alles vir Donderdag 3 Mei 2012

Bejaarde in rolstoel beroof

‘n Bejaarde boer in ‘n rolstoel is Dinsdagaand in sy huis in Bothaville beroof. Hy is egter nie in die voorval beseer nie maar sy veiligheidswagte en werkers is na ‘n nabye hospitaal geneem nadat hulle met ‘n hammer geslaan is.

Nuuskommentaar: Nuus wat ‘n mens laat goed voel

ʼn Braaivleisrekord en ʼn motorfietsryer se manewales wat ‘n mens laat giggel – nie alle nuus galbitter nie. Daar is niks mee verkeerd vir die Afrikaner om sy kultuur te leef en te vier, en die grondwetlike regte en regte deur die internasionale reg bepaal op te eis nie. Die werklikheid daarbuite is egter dikwels nie so mooi nie…