Die man wat daarvan aangekla word dat hy Jaco Pretorius, direkteur van Coin Security, ná ‘n rooftog in 2009 doodgeskiet het, beweer hy is die slagoffer van ‘n komplot.
Lees meerAlles vir Donderdag 10 Mei 2012
Vermeende renosterstroper in Krugerpark doodgeskiet
‘n Vermeende renosterstroper is Donderdag tydens ‘n skietgeveg in die Kruger Nasionale Park doodgeskiet, het SANParke gesê.
Twee uiteindelik ná verkragting gevonnis
Twee mans is Donderdag deur die Oos-Kaapse hoggeregshof gevonnis nadat hulle ‘n 11-jarige dogter verkrag het.
Drastiese toename van internetgebruikers in SA
Die aantal Suid-Afrikaners wat die internet gebruik het drasties toegeneem weens die impak van slimfone en selfone met dié kapasiteit.
Kaapse komediant in warm water na hy glo kat se kop met graaf afkap
Die Kaapse komediant Mark Sampson sal na verwagting van dieremishandeling aangekla word nadat hy glo sy buurvrou se kat se kop afgekap het.
Absa-werknemers word per e-pos gepos
Minstens 140 werknemers van Absa is die afgelope week per e-pos in kennis gestel dat hulle op 9 Junie afgedank gaan word.
Vrou in hegtenis geneem na moord op man
‘n Vrou is Donderdagoggend in hegtenis geneem na sy glo haar man in Mdantsane, in die Oos-Kaap, met ʼn mes doodgesteek het.
Baba in buitetoilet gelos
ʼn Baba is Donderdag huilend tussen menslike ontlasting in ʼn buitetoilet in Thembalethu, naby George, gevind.
Jessica Leandra dos Santos en Tshidi Thamana waai die wit vlag
Die twee vroue wat die afgelope week opslae gemaak het ná rassistiese uitlatings, het Donderdag bymekaar gekom om te versoen.
Eksieperfeksie
Uitdrukking: Eksieperfeksie Betekenis: Iets volmaak reg doen Waar kom dit vandaan? In Holland is die uitdrukking iets in de hekse/hekste perfectie bekend. Dit is moontlik…
17 beseer tydens stormloop by Pretoriase treinstasie
Altesaam 17 mense is vanoggend beseer ná ʼn stormloop by die treinstasie in Bosmanstraat, Pretoria.
Absa dank tot 140 personeellede af
Ten spyte van herhaalde ontkennings deur Absa dat dit op ‘n afleggingsaksie afstuur, sal tot 140 inligtingstegnologiewerknemers hul werk in minder as ‘n maand kwyt wees.
Akademia stel ses onderrigleersentrums regoor Suid-Afrika bekend
Akademia, ’n inisiatief van die Solidariteit Beweging, het Woensdag ses onderrigleersentrums in Centurion, die Moot in Pretoria, Vanderbijlpark, Boksburg, Roodepoort en Stellenbosch bekendgestel.
Betogers brand twee voertuie oor toilette
Twee voertuie is Woensdagaand gedurende ʼn diensteleweringsoptog oor toilette in Kwa Thema, in die Oos-Rand, aan die brand gesteek.
Seerowers verskaf bewyse dat SA paartjie leef
Die families van ʼn Suid-Afrikaanse paartjie wat 19 maande gelede deur Somaliese seerowers ontvoer is, het Donderdag bewyse ontvang dat hulle steeds lewe.
Mdluli en die statutêre staatsgreep
Dit is nog gans te gou om afleidings te maak uit waarnemers se gewaarwording dat pres. Jacob Zuma die afgelope week hom skynbaar meer teruggetrek het, en wanneer hy wél sy verskyning maak en optree, soos by die begrafnisdiens van minister Roy Padayachie, hy lyk en klink soos iemand wat ‘n paar harde houe op die ken weg het.
Man oorleef val uit hoë gebou
ʼn Man van Welkom in die Vrystaat het Woensdagaand uit ʼn vier verdiepinggebou geval en dit oorleef.
Leerlinge beseer toe bakkie van brug af ry
Een leerling is dood en 19 ander ernstig beseer na die bakkie waarin hul gereis het op die N2 tussen Mount Ayliff en Kokstad in die Oos-Kaap gerol het, het Arrive Alive Donderdag gesê.
Skoolseun glo op rugbytoer verkrag
ʼn 16-jarige seun van Tygerberg in Kaapstad is glo op ʼn skolerugbytoer verkrag, maar die owerhede het nog niks aan die saak gedoen nie.
Skade by hospitaal wat gebrand het nog nie bekend nie
Die omvang van die skade wat by ‘n konstruksieperseel van die Mitchell’s Plein-hospitaal aangerig is tydens die brand Woensdag is nog nie bepaal nie.