Kapsch TrafficCom, wat die tender vir die e-tolstelsel ontvang het, ontken dat hulle enige onreëlmatige verhouding het met die Sweedse maatskappy wat in die wapentransaksie betrokke was.
Lees meerAlles vir Saterdag 12 Mei 2012
Foto’s: Vistreiler strand in Clifton, Kaapstad
ʼn 50-meter lange vistreiler het op Eerste Strand in Clifton gestrand, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI)Saterdag gesê.
Openbare Beskermer gaan e-tol ondersoek
Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, gaan ʼn voorlopige ondersoek van stapel stuur oor die e-tolstelsel.
Vermeende rower dood ná skietgeveg met die polisie
ʼn Vermeende rower van ʼn vermaaklikheidsentrum in Boksburg, Johannesburg, is vroeg Saterdagoggend dood na ʼn skietgeveg met die polisie.
Man sterf in ongeluk toe polisie hom aftrek
ʼn Man is dood en ʼn vroulike polisiebeampte is Saterdag in Pretoria ernstig beseer na ʼn voertuig in hulle vasgejaag het, het paramedici gesê.