Humphrey Mmemezi, Gauteng LUR vir plaaslike regering en behuising het glo sy amptelike kredietkaart gebruik om ʼn kunswerk ter waarde van R10 000 by McDonald’s te koop.
Lees meerAlles vir Maandag 21 Mei 2012
30-jarige jaag teen 200 km/h in Wes-Kaap
Verkeersbeamptes in die Wes-Kaap het Maandag ʼn spoedvraat op die N1 aangekeer.
220 renosters reeds in 2012 gestroop
Stropers het reeds 220 renosters sedert die aanvang van die jaar doodgemaak.
Man in hof oor skoolverkragtings
ʼn Man wat daarvan aangekla word dat hy 10 skoolseuns verkrag het, het Maandag in die hof verskyn.
2-jarige verdrink in Lynnwood, Pretoria
ʼn Tweejarige seuntjie het Maandag by sy huis in Lynnwood, Pretoria verdrink.
Eugene Terre’Blanche-uitspraak: Polisie gereed vir drama
Polisie in Noordwes is gereed vir enige drama wat moontlik Dinsdag in Ventersdorp mag kop uitsteek, wanneer die uitspraak op Eugene Terre’Blanche se moordsaak gelewer gaan word.
Twee kinders sterf na pa hulle van balkon gooi
‘n Pa het sy twee kinders van die sesde verdieping van hul woonstel na hul dood gegooi voordat hy self na sy dood gespring het.
Hare op jou tande hê
Taaltoffie bestudeer die oorsprong van die uitdrukking “Hare op jou tande hê”
Drie skoolkinders doodgery
Drie skoolkinders is Maandagoggend deur ʼn bakkie in Memel doodgery.
Boek onthul lyding in konsentrasiekampe
Die bekendstelling van Kraal se nuutste boek, Onthou! Kronieke van vroue- en kinderlyding, maak ’n prominente deel van die 110de herdenking van die beëindiging van die Anglo-Boereoorlog uit.
Konsentrasiekampe: Slagoffers se name onthul
Die name van meer as 34 000 vroue, kinders en mans wat gedurende die Anglo-Boereoorlog in Britse konsentrasiekampe gesterf het, gaan Dinsdag by die Voortrekkermonument in Pretoria onthul word
Polisieman skiet sy meisie en homself
‘n Polisiekonstabel het sy meisie, wat ook ʼn konstabel is, doodgeskiet en daarna glo selfmoord gepleeg.
Zuma se broerskind skuld duisende rande se boetes
President Jacob Zuma se broerskind, Khulubuse Zuma, skuld die eThekwini-metropolisie meer as R28 000 vir boetes vir uitstaande verkeersoortredings.
Hospitale in Limpopo kort toerusting en medikasie
Norman Mabasa, LUR vir gesondheid in Limpopo, het Maandag bevestig dat pasiënte se operasies in hospitale in die provinsie opgeskort is.
Nie die beste rugbynaweek nie…
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.
Solidariteit gaan regstellendeaksie-plan in hof beveg
Die vakbond Solidariteit gaan Maandagmiddag namens vyf van sy lede dokumente by die Kaapstadse arbeidshof inhandig teen die departement van korrektiewe dienste (DKD) se “omstrede” regstellendeaksie-plan.
Halssnoermoord: Gemeenskap neem reg in eie hande
ʼn Beweerde misdadiger is oor die naweek deur sy gemeenskap vermoor. Die halssnoermoord het plaasgevind na die man, wat op borgtog vrygelaat was, ʼn selfoon gesteel het.
Oorlaaide taxi eis sewe lewens
Sewe mense is Maandagoggend dood en 14 beseer na ʼn oorlaaide taxi naby Machadodorp, Mpumalanga, omgeslaan en verskeie kere gerol het.
Nuuskommentaar: Vryheid van uitdrukking versus die reg op waardigheid
Leke bied dikwels spraakvryheid as ‘n onbeperkte reg in Suid-Afrika uit, maar die reg op uitdrukking, ook spraak- en mediavryheid, word soos alle ander regte in Suid-Afrika beperk.
Bee Gees-sanger verloor stryd teen kanker
Die Bee Gees-sanger Robin Gibb is Sondag oorlede “na ʼn lang stryd teen kanker.”