Een van die mans wat ʼn afgetrede wetenskaplike vyf jaar gelede in sy huis in Garsfontein, Pretoria, vermoor het, is Dinsdag gevonnis.
Lees meerAlles vir Dinsdag 22 Mei 2012
Man deur betonblaaie vergruis
ʼn Man is Dinsdag deur betonblaaie vergruis op die R25 in Bapsfontein.
Een vasgekeerde myner gered
Een myner is uit ʼn tonnel wat Dinsdag by ʼn diamantmyn naby Kleinzee inmekaargeval het, gered.
Man dood ná hy onder bewegende trekker inval
ʼn Man is Dinsdag dood nadat hy naby Bronkhorstspruit onder ʼn trekker ingeval het.
Foto van straatnaamverandering “was opleiding”
ʼn Foto wat wys hoe nagenoeg 21 kontrakteurs toekyk hoe twee van hul kolegas ʼn rooi streep oor een van Pretoria se naamborde trek, wek verskeie menings op sosiale media.
Man skuldig bevind vir Eugene Terre’Blanche se moord
Chris Mahlangu, die man wat vir Eugene Terre’Blanche se moord aangekla is, is Dinsdag in die Rondgaande Hof op Ventersdorp skuldig bevind.
Clifton-vistreiler: Owerheid en eienaars gaan vergader oor bergingskostes
Die Suid-Afrikaanse Maritieme Owerheid het Dinsdag gesê die eienaars van die Japanse vistreiler wat by Clifton se Eerste Strand gestrand was sal Donderdag met die plaaslike owerhede vergader oor die bergingskostes.
Video: Betoger buite die Goodman-gallery gevang wat glo op muur verf
Ure ná die omstrede Zuma skildery met verf beskadig is, is ‘n betoger buite die Goodman-gallery in hegtenis geneem.
Video: Twee mans in aanhouding oor beskadigde Zuma-skildery
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo die omstrede skildery van president Jacob Zuma by die Goodman-gallery in Parkwood, Johannesburg, geskend het.
Video: Nuwe boek oor konsentrasiekampe onthul
Die name van meer as 34 000 vroue, kinders en mans in die Britse konsentrasiekampe gesterf het, is Dinsdag teen die Voortrekkermonument in Pretoria onthul.
Vermiste Pta-vrou se gebrande liggaam gekry
Die verbande liggaam van ʼn vrou wat ʼn maand terug as vermis aangemeld is, is Dinsdagoggend in ʼn oop veld in Die Wilgers, in die ooste van Pretoria, gevind.
Video: Suksesvolle SpaceX-lanseerpoging ruimtestasie toe!
Die eerste ruimtetuig wat deur ‘n privaat onderneming na die internasionale ruimtestasie gestuur word, is Dinsdag suksesvol lanseer.
19 onwettige mynwerkers ondergrond vasgekeer
Altesaam 19 onwettige mynwerkers is Dinsdag ondergrond vasgekeer in ʼn diamantmyn naby Kleinzee, Noordkaap. Na wat verneem word, het ʼn tonnel van ʼn myn wat toegemaak het, omstreeks 03:00 ineengestort.
Foto: Omstrede Zuma-skildery geskend
Die omstrede skilery van president Jacob Zuma wat in die Goodman-gallery hang, is Dinsdag deur vandale geskend.
Zuma-skildery: Saak word Donderdag deur vol bank regters aangehoor
Die ANC se aansoek om die kontroversiële skildery van President Jacob Zuma van die Goodman Galery te laat verwyder is deur regter Phineas Mojapelo tot Donderdag uitgestel.
Man verkrag gestremde seun, gee hom R7
ʼn Man is Dinsdag in hegtenis geneem na hy glo ʼn 12-jarige verstandelikgestremde seun verkrag het.
Zuma-skildery: Strate toegemaak vir betogers by hof
Strate om die Johannesburgse hooggeregshof gaan na verwagting Dinsdag toegemaak word om ANC-lede toe te laat om te betoog.
Die huidige toedrag van sake vir minderhede in die wêreld – Deel 3
Sebastiaan Biehl bespreek die toedrag van sake vir minderhede in die wêreld
Nuuskommentaar: Tien redes waarom SA kan slaag?
Kan daar tien realistiese redes gelys word oor of Suid-Afrika kan slaag? Daar kan baie maklik ‘n lysie veel langer as net tien pluspunte gemaak word, maar die woordjie “maar” gaan telkens die pluspunt kwalifiseer.
Begrafnisreëlings vir dogtertjie wat per ongeluk geskiet is
Edith Boshoff, die 8-jarige meisie wat per ongeluk deur haar pa tydens ʼn rooftog geskiet is, word Donderdag begrawe.