Die ANC het Donderdag in ʼn verklaring ʼn beroep op alle Suid-Afrikaners, lede van die ANC en die Alliansie gedoen om die City Press-koerant tot verdere kennisgewing te boikot.
Lees meerAlles vir Donderdag 24 Mei 2012
Top 100 handelsmerke bekendgemaak
Die sewende jaarlikse BrandZ™ Top 100 Mees Waardevolle Handelsmerke Wêreldwyd is Donderdag deur Millward Brown publiseer en dui aan dat gewilde handelsmerke, ten spyte van die resessie, floreer het.
Meesterbrein agter Lotter-moorde “verhuis”
Mathew Naidoo, die man wat die meesterbrein agter die moord op sy eks-meisie se ouers was, is na ʼn hoësekuriteit-gevangenis verskuif.
Sommige gesteelde Groot Constantia-goedere opgespoor
Sowat helfte van die Oosterse porseleinstukke wat uit Manor House op die Groot Constantia-wynlandgoed gesteel is, is weer opgespoor.
Een dood ná helikopter val
ʼn Man is dood en ʼn ander ernstig beseer ná ʼn helikopter Donderdagmiddag naby Mankweng, Limpopo, geval het.
Zuma-skildery: Hofaansoek uitgestel
Die ANC se hofaansoek om kunstenaar Brett Murray se veelbesproke skildery van president Zuma te verbied, is Donderdagmiddag deur die Johannesburgse hooggeregshof onbepaald uitgestel.
Gevangenes beseer ná polisievoertuie bots
Vier gevangenes moes Donderdag uit ʼn polisietrok gesny word na die trok met ʼn ander polisievoertuig gebots het.
Misdade haal boewe na 13 jaar in
Vyf mans is Woensdag in Johannesburg in hegtenis geneem vir ʼn moord wat meer as 13 jaar gelede plaasgevind het.
Foto’s: Idie Boshoff begrawe
“Idie ons sal jou nooit vergeet nie,” sê ma en pa tydens roerende begrafnis.
Bolhuis het verdagte in Delmas-wurgmoord
Private ondersoeker Mike Bolhuis is Woensdagmiddag deur die Botes-gesin aangestel om saam met die polisie die moord op hul 5-maandeoue baba te ondersoek.
Blouapies maak amok by Durbanse hospitaal
Blouapies steel kos en medisyne wat vir pasiënte by die Wentworth-hospitaal in Durban bestem is.
Huisarres ná sy drank “steel”
Natali B Jacobs (24), wat alkohol ter waarde van R20 000 wederregtelik bekom het terwyl sy in diens was van die kantoor van die premier van die Wes-Kaap, is Woensdag gevonnis.
Mpumalanga-boer aangeval en as gyselaar aangehou
ʼn Boer van Mpumalanga is glo aangerand, gyselaar gehou en ʼn foto van hom is toe langs die lyk van ʼn vrou, wat mense sonder toestemming op sy plaas wou begrawe, geneem.
Nuuskommentaar: Rubrieke: Wat wil lesers lees?
Sonder die satiriese kommentators sou die rubriekwese in Suid-Afrika nou maar baie aan skoonma se volgende kuier herinner het.
18 onwettige myners gered, talle nog vasgekeer
Agttien onwettige myners is teen vanoggend by ‘n verlate skag van die Harmony-myn in Welkom gered terwyl talle nog ondergronds vasgekeer is.
Hof hoor vandag oor Zuma-skildery
‘n Volbank (drie) regters sal vandag in die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg die ANC se aansoek aanhoor oor die omstrede kunswerk van president Jacob Zuma waarop sy geslagsdele ontbloot is.
Egpaar het agt jaar op baba gewag
Wiets en Rita Botes het agt jaar lank op hul seuntjie, Wiehan, gewag wat gister saam met sy dagmoeder in Delmas in Mpumalanga vermoor is.