Suid-Afrika en Australië gaan saam die Square Kilometre Array (SKA)-radioteleskoop huisves.
Lees meerAlles vir Vrydag 25 Mei 2012
Corlea Botha sing spesiale lied vir Wiehan se ouers
Die sangeres Corlea Botha gaan Vrydagaand spesiaal vir die Botes-egpaar tydens ʼn nagwaak sing ná hul vyf-maandeoue seuntjie, Wiehan, vroeër die week verwurg is.
Riem onder die hart
Taaltoffie kyk na die oorsprong van die uitdrukking “‘n riem onder die hart wees”
Soektog duur voort vir verdagte in Delmas-moordsaak
Die volle name en van van die persoon wat ʼn verdagte is in die Delmas-moordsaak is tans aan die polisie en Mike Bolhuis bekend.
Polisieman red pasgebore baba uit riool
ʼn Oos-Kaapse polisieman het so ver gegaan as om in ʼn put vol riool te spring om ʼn pasgebore babatjie te red.
Vrou vas na sy glo kind verwurg
ʼn Vrou is in hegtenis geneem ná sy glo haar suster se 2 jaar oue dogtertjie verwurg het.
Die huidige toedrag van sake vir minderhede in die wêreld – Deel 4
Sebastiaan Biehl bespreek die toedrag van sake vir minderhede in die wêreld
Verdagte pleeg selfmoord voor polisie hom kan vang
ʼn Verdagte het Donderdag selfmoord gepleeg na polisie in die Oos-Kaap blitsig op ʼn 10111-oproep gereageer het.
2-jarige seun verdrink
ʼn 2-jarige seuntjie het Donderdag in Eldorado Park, Johannesburg, verdrink.
Teleskoop-besluit kom vandag
Suid-Afrikaners behoort vandag te hoor of Suid-Afrika die bod gewen het om die Square Kilometre Array (SKA)-radioteleskoop te huisves. Die regering hou later vandag ʼn perskonferensie oor dié aangeleentheid.
Nuuskommentaar: Slaggate in die reënboog
Verskeie waarnemers wys reeds daarop dat die Zuma-skildery soos ‘n reddingsboei vir president Jacob Zuma gekom het. Deur die kwessie in die rassepolitiek in te trek, vervaag die redes oor waarom Zuma so uitgebeeld is.
Vyf in hof na moord op vrou 13 jaar gelede
Die familie van ʼn vrou, wat se moord moontlik opgelos is na die ontdekking van ʼn bekentenisbrief, sê die afgelope 13 jaar was baie pynlik.
Sanef bekommerd oor boikot van koerant
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) is bekommerd oor die ANC se beroep op Suid-Afrikaners om die City Press-koerant tot verdere kennisgewing te boikot.
Nagwaak vir Wiehan Botes en sy dagmoeder
Die vyf maande oue Wiehan Botes en sy dagmoeder Magrietha de Goede (66) sal Maandag uit die NG kerk Delmas-Wes begrawe word.