Ses mense is dood en sewe beseer na ‘n minibustaxi en twee voertuie Saterdagmiddag in Bothalaan in Centurion in mekaar vasgery het.
Lees meerAlles vir Saterdag 26 Mei 2012
Foto’s: 5 dood, 87 beseer in KZN-busongeluk
Vyf mense is dood en 87 beseer na ‘n bus Saterdagmiddag in KwaZulu-Natal gerol het.
7-jarige in voertuig toegesluit
‘n 7-jarige seun was Saterdag in ‘n motor toegesluit in ‘n winkelsentrum in Pietermaritzburg, het paramedici gesê.
Helfte van kampioenswemmer se medaljes geroof
Cameron van der Burgh, Suid-Afrikaanse kampioenswemmer het helfte van sy medaljes en trofeë weens diefstal verloor.
Nampo 2012 ‘n wegholsukses
Die 2012 Nampo-oesdag was ʼn reuse sukses met ʼn verhoogde bywoning deur oorsese besoekers.
The Spear se eienaar wil die skildery “net so” behou
Die Duitse kunsversamelaar wat die omstrede skildery van pres. Jacob Zuma gekoop het, wil die skildery behou soos wat hy tans lyk.
Een dood, twee ernstig verbrand ná gemeenskap reg in eie hande neem
Een dood, twee ernstig verbrand ná gemeenskap reg in eie hande neem
Foto’s: Nagwaak vir Wiehan en sy dagmoeder
‘n Nagwaak is Vrydagaand in Delmas vir die 5-maandeoue Wiehan Botes en sy dagmoeder, Magrietha de Goede (66) gehou ná hulle Woensdag vermoor is.
Meer besonderhede oor 13-jaaroue moord
Vyf mans het Vrydag in die hof verskyn in verband met die moord van ʼn vrou 13 jaar gelede.