Motoriste sal na verwagting Vrydag weet of die petrolprys volgende week met meer as 50c per liter sal daal.
Lees meerAlles vir Maandag 28 Mei 2012
Bekendes sing saam vir rekordpoging
Kurt Darren, Chris Chameleon en Joe Niemand is van die sangers wat Dinsdag saam met verskeie ander bekendes die liedjie Happy Birthday aan voormalige president Nelson Mandela sal sing.
Organisasies bespreek groenskrif vir grondhervorming
Verskeie burgerlike organisasies gaan op Donderdag ʼn konferensie oor die impak van grondhervorming in Suid-Afrika hou.
Soos Uilspieël lyk
Taaltoffie ondersoek die herkoms van “Uilspieël”
Limpopo-polisie skiet vier rowers dood
Vier vermeende rowers is Maandag in Vuwani naby Levubu tydens ʼn mislukte transitorooftog doodgeskiet.
Gemengde welslae vir die SA-rugbyspanne
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby
Zuma-skildery: Veiligheidswag se saak uitgestel
Die saak teen die veiligheidswag van die Goodman-galery, wat een van die verdagtes wat die skildery van president Jacob Zuma met verf besmeer het en daarvolgens met die kop bygedam is, is Maandag in die Hillbrow-distrikshof uitgestel.
Vierde hondsdolheid-geval in KwaZulu-Natal aangemeld
Nog ‘n geval van hondsdolheid is in KwaZulu-Natal aangemeld wat die totaal die afgelope tyd in die provinsie op vier te staan bring.
Meisie wat in vrieskas gekry is, naam bekend
Op die dag wat Kinderbeskermingsweek in Suid-Afrika afgeskop het, is die liggaam van ʼn 9-jarige meisie in ʼn vrieskas in haar huis in Pretoria gekry.
227 renosters al vanjaar gestroop
ʼn Totaal van 227 renosters is sedert die begin van die jaar vir hul horings doodgemaak en 148 mense is in dié verband in hegtenis geneem.
Aardbewing tref Swaziland, word gevoel tot in SA
‘n Ligte aardbewing in Swaziland het Sondag veroorsaak dat aardskuddings in Kwazulu-Natal en Mpumalanga gevoel is.
Baba sterf in N3-ongeluk
ʼn Baba dogtertjie is dood en nege ernstig beseer na ʼn taxi Sondag die N3-hoofweg naby Richmond, KwaZulu-Natal, verlaat het en ʼn boom getref het.
Polisie vang 21 verdagtes
Die Klerksdorp-polisie het ʼn besige naweek agter die rug ná hulle 21 verdagtes vir verskeie misdade aangekeer het.
Brand by Johannesburgse winkelsentrum onder beheer
ʼn Vuur wat Maandagoggend by die Princess Crossing-winkelsentrum in Roodepoort uitgebreek het, was teen 8:00 onder beheer.
Vermiste kind se lyk in vrieskas gekry
Die liggaam van ʼn vermiste 9-jarige meisie is Sondag in ʼn yskas in haar huis in Eersterust, Pretoria, gevind.
City Press gaan “The Spear” verwyder
Ferial Haffajee, redakteur van City Press, het Maandag gesê dat hulle die omstrede skildery van pres. Zuma, The Spear, van hul webwerf sal verwyder.
Man vas na hy dronk op die N1 jaag
ʼn Man is die naweek in hegtenis na hy 176km/u onder die invloed van alkohol op die N1 gejaag het.
Nuuskommentaar: SKA – die toekoms en die verlede in
Te midde van ‘n oordosis slegte nuus het die SKA-besluit vir Suid-Afrika soos manna uit die hemel gekom. Of die waarde hiervan na behore neerslag gevind het, is ‘n ander vraag.
Mynbestuurder vir spoed in hegtenis geneem
ʼn Mynbestuurder van Witbank is Sondag vir roekelose en nalatige bestuur in hegtenis geneem.
PTA en JHB metrobestuurders verdien glo die meeste
Die munisipale bestuurders van die Tshwane en Johannesburg metropolitaanse munisipaliteite verdien die hoogste salarisse in die staatsdiens.