Meer as 44 000 Suid-Afrikaners sterf jaarliks aan tabakverwante siektes.
Alles vir Donderdag 31 Mei 2012
Meer as 60 dokters aan diens by Comrades
Meer as 60 dokters en 25 verpleegsters sal Sondag aan diens wees tydens die Comrades Marathon in KwaZulu-Natal.
2 vroue in Limpopo vermoor
Twee vroue is vermoor na ʼn huishoudelike onderonsie in Bela Bela, Limpopo.
Vier gevang vir kabeldiefstal
Drie mans en ʼn vrou is Woensdag in Acornhoek, Mpumalanga, in hegtenis geneem nadat aluminiumkabels wat by die Timbavati Trust gesteel is, in hulle besit gevind is.