Meer as 44 000 Suid-Afrikaners sterf jaarliks aan tabakverwante siektes.
Alles vir die maand Mei 2012
Meer as 60 dokters aan diens by Comrades
Meer as 60 dokters en 25 verpleegsters sal Sondag aan diens wees tydens die Comrades Marathon in KwaZulu-Natal.
2 vroue in Limpopo vermoor
Twee vroue is vermoor na ʼn huishoudelike onderonsie in Bela Bela, Limpopo.
Vier gevang vir kabeldiefstal
Drie mans en ʼn vrou is Woensdag in Acornhoek, Mpumalanga, in hegtenis geneem nadat aluminiumkabels wat by die Timbavati Trust gesteel is, in hulle besit gevind is.
Facebook se eie slimfoon binnekort beskikbaar
Gerugte doen die rondte dat die sosiale netwerk, Facebook, ʼn slimfoon teen die einde van 2013 bekend sal stel.
SA dalk 500 renosters armer teen 2013
Na verwagting sal soveel as 556 renoster vanjaar vrek as stropers Suid-Afrika bly plunder het die Valke Woensdag gewaarsku
Perd uit swembad gered
ʼn Perd wat in ʼn swembad in Hoekwil naby George in die Wes-Kaap geval het, is met ʼn laaigraaf gered.
Organisasies loof tronkstraf vir voormalige president
Menseregte-organisasies het vandag hulle tevredeheid uitgespreek oor die 50 jaar tronkstraf wat die voormalige Liberiese president, Charles Taylor, opgelê is.
Video: Mees romantiese huweliksaanbod ooit?
Sestig vriende, baie oefening en hope kreatiwiteit is al wat nodig is om ʼn man se toekomstige vrou se hart te laat smelt…
Centurion reik na die sterre
Die Tshwane-metro het groot planne vir Centurion. Die metro het onlangs bekend gemaak dat hulle die grootste wolkekrabber in Afrika daar wil oprig.
Twee kinders tydens inbraak vermoor
ʼn 12-jarige meisie en haar 1-jarige boetie is in hul huis in Butterworth, in die Oos-Kaap, vermoor.
Zuma-skildery: ANC trek hofsake terug
Die ANC gaan hul hofsake teen die Goodman Galery en City Press terugtrek. Die ANC en die Goodman Galery in Johannesburg het dít Woensdag tydens ‘n gesamentlike mediakonferensie by die galery aangekondig.
Fietsryer oorleef botsing met trok
ʼn Fietsryer het Woensdagoggend ter nouernood aan die dood ontkom ná hy teen ʼn swaarvoertuig gebots het.
Video: “Toebroodjies” ‘n kunsvorm in Japan
Hoe ‘n middagete in ‘n kosblikkie lyk is ‘n groot kuns in Japan
Polisie op die spoor van baba Wiehan se moordenaar
Die polisie het Dinsdag twee verdagtes in verband met die moord op die 5-maandeoue Wiehan Botes en Margrietha de Goed, sy dagmoeder, aangekeer.
Karweitjie
‘n Karweitjie is ‘n ligte, los werkie.
Nuuskommentaar: Wigte en teenwigte
Oud-president FW de Klerk sal deur baie veral onthou word as die persoon wat Suid-Afrikaners oor die nuwe grondwetlike bedeling gerus probeer stel het oor sy herhaalde versekerings oor die wigte en teenwigte wat in die grondwet ingebou is.
Vyf brandbestryders vas na Princess Crossing-brand
Vyf brandbestryders is Dinsdag in hegtenis geneem omdat hulle vermoedelik goedere gesteel het ná hulle Maandag ʼn brand by die Princess Crossing-winkelsentrum in Roodepoort, Johannesburg, geblus het.
Glimlag as jy langer wil leef
Optimiste leef glo langer, het navorsing onlangs bevestig.
Polisie vervul siek kind se droom
Die Parkweg-polisiestasie in Bloemfontein het, in samewerking met die Reach for a dream Foundation, die droom van ʼn 7-jarige seun vervul.