ʼn Veldtog is Maandag van stapel gestuur om te verseker dat taxibestuurders binnekort noodhulpbehandeling sal ontvang om pasiënte by te staan wanneer hulle in ongelukke was.
Alles vir die maand Mei 2012
Rugbytoer-verkragting het glo nooit plaasgevind nie
ʼn Seun wat glo op ʼn skolerugbytoer “ontgroen” is, het nooit beweer dat hy seksueel aangerand is nie, het die Wes-Kaapse departement van onderwys Dinsdag gesê.
“Smokkelaar” vas na hoëspoed-jaagtog
ʼn Beweerde daggasmokkelaar is Dinsdag na ʼn hoë-spoed jaagtog buite Bloemfontein vasgetrek.
SA is agter met internettoegang
Toegang tot die internet in Suid-Afrika, die kontinent se ekonomiese reus, is baie laag as dit met ander land in Afrika vergelyk word.
Zuma se skildery steeds op webwerf
Die omstrede Zuma-skildery pryk steeds op die Goodman-galery se webwerf.
Video: Dwelm verander man in “zombie”
ʼn Grusame voorval wat die naweek in Miami plaasgevind het, maak wêreldwyd opslae en word as ʼn ware hedendaagse “zombie apokalips” beskryf.
Organisasie vra gemeenskap om hande te vat
Solidariteit Helpende Hand nooi die gemeenskap om betrokke te raak en in Junie ʼn hand na minder bevoorregtes uit te steek as deel van die organisasie se 110 Doen Goed projekte-veldtog.
Brand saai verwoesting
ʼn Vuur het Dinsdag in die Plastic View-informele nedersetting, in die ooste van Pretoria, onstaan en omtrent tien plakkershuise tot op die grond afgebrand.
Polisie ondersoek gerugte dat voertuie misbruik word
Gautengse polisie is besig om klagtes te ondersoek dat polisievoertuie in Daveyton en Ekurhuleni misbruik word.
Foto’s: Minister voeg daad by woord
Robin Carlisle, minister van vervoer en openbare werke in die Wes-Kaap het Maandag saam met Terry Debrick, ʼn inwoner van Kaapstad, ʼn klag van roekelose en nalatige bestuur by die Paarlse polisie teen WC Douwland, die eienaar van ʼn rooi Toyota Corolla gaan lê.
AfriForum pak nog ’n hofsaak teen e-tol aan
Die burgerregte organisasie, Afriforum, is besig met voorbereidings vir nóg ‘n hofsaak teen die Gautengse e-tolstelsel.
Sjokolade-en brandewyntert
Heerlike dekadente sjokolade-en brandewyntert
Uitkenningsparade vir 13-jaaroue moordsaak
Die polisie hoop dat twee mans wat glo 13 jaar gelede ontvoer en gemartel is, hulle aanvallers Woensdag in ʼn uitkenningsparade sal kan identifiseer.
Polisie lê beslag op dwelms van R8 miljoen in Kaapstad
Die polisie het Maandagaand beslag gelê op dwelms met ʼn straatwaarde van sowat R8 miljoen tydens ʼn klopjag in Kaapstad.
SA-vrou en kleuter sterf in brand in Doha, Katar
Een Suid-Afrikaanse vrou en ʼn kleuter is van die vermoedelik 19 mense wat Dinsdag in ʼn brand in Doha, Katar, gesterf het.
Boekbekendstelling: Onthou! Kronieke van vroue- en kinderlyding, 1899-1902
Prof Andries Raath se kort rede by die bekendstelling van die boek Onthou! by die Voortrekkermonument op 22 Mei 2012
Video: R30 miljoen se skade na brand in JHB-winkelsentrum
Voorraad van ongeveer R30 miljoen in die Dis-Chem-apteek in Roodepoort, Johannesburg, vernietig nadat ʼn brand hier uitgebreek het.
Polisie steeds op soek na man wat 2 seuns doodry
Die polisie is steeds op soek na ʼn bestuurder wat twee seuns in Kaapstad omgery het, en toe weggejaag het.
Nuuskommentaar: Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is die gewildste in die land?
In ‘n opname onder mXit-gebruikers jonger as 35 jaar is adjunk-president Kgalema Motlanthe twee keer so gewild as pres. Jacob Zuma.
Gespesialiseerde opleiding vir SAPS
Die polisie sal spesiale opleiding ontvang om slagoffers van seksuele misdrywe beter by te staan.