Nooddiensbeamptes het hulle hande vol gehad met verskeie brande wat die naweek regoor Johannesburg ontstaan het.
Lees meerAlles vir Sondag 3 Junie 2012
Vliegtuigongeluk met 153 aan boord
ʼn Vliegtuig met 153 passasiers aan boord het Sondagmiddag teen ʼn tweeverdieping-gebou in Lagos, Nigerië vasgevlieg.
Twee lyke in Rustenburg gevind
Die liggame van twee mans is in die laaste paar dae by Freedom Park in Rustenburg gekry.
Hof beslis teen Mdluli
Die Johannesburgse arbeidshof het Sondagoggend vir ʼn aansoek van die Suid-Afrikaanse Polisiediens beslis wat vra dat die misdaadintelligensie baas, Richard Mdluli, geskors moet bly.
Vyf Suid-Afrikaners in top tien van Comrades
Ludwick Mamabolo het die 2012 Comrades-marathon met ʼn tyd van 05:31:03 gewen. Dis die eerste keer in sewe jaar dat ʼn Suid-Afrikaner dit regkry.
Suid-Afrikaners loop voor in Comrades
Ludwick Mamabolo loop tans voor in vanjaar se Comrades-marathon in ʼn stadium waar kommentators verwag dat die voorlopers die wedloop binne die volgende uur sal voltooi.
Nuwe Springbokspan aangekondig
Die Suid-Afrikaanse rugbyafrigter, Heyneke Meyer, het Saterdagaand sy Springbokspan vir die drie toetse in Engeland aangekondig.
Zuma se seun – duur motor en meubels gevat
Die balju het Vrydag op Zuma se seun, Edward, se BMW X5 en meubels beslag gelê.
Big Ben word herdoop
Na verwagting sal die Britse-owerheid ʼn besluit ondersteun om die naam van Londen se “Big Ben” horlosietoring na Die Elizabeth-toring te verander.