ʼn Plesier fietsrit het tragies vir ʼn Pretoriase polisiebeampte en sy 10-jarige seun geëindig, ná hulle Dinsdagmiddag deur gewapende rowers op die Mabopane-hoofweg geskiet en van hul bergfietse en tekkies beroof is.
Lees meerAlles vir Dinsdag 5 Junie 2012
ANC-video wat op SABC3 verbied is, al amper 10 000 keer gekyk
ʼn Video van ʼn advertensie wat glo die ANC in ʼn slegte lig stel en wat deur SABC3 verbied is, is teen 18:00 Dinsdagaand reeds 9509 op YouTube gekyk.
Lagos-vliegtuigramp: Dodetal styg tot 200
Die dodetal ná ‘n vliegtuig Sondag in ʼn digbevolkte gedeelte van Lagos, Nigerië, neergestort het, het tot sowat 200 gestyg.
Tuinwerker erken moord op Pta-bejaarde
ʼn Tuinier het Maandag in die Pretoriase hooggeregshof beweer hy het sy bejaarde werkgewer vermoor in ʼn woedebui omdat die werkgewer geweier het hom sy salaris te betaal en hom glo ook met die dood gedreig het.
Meer brandbestrydingspanne in Waterberge ontplooi
Meer brandbestrydingspanne gaan in die Waterberg-omgewing van Limpopo ontplooi word om die uitbreek van weghol-veldbrande in die gebied te bestry.
Venus sorg vir rare sterrekundige verskynsel
Suid-Afrikaners kan uitsien na ‘n rare verskynsel wat Woensdagoggend in die lugruim te siene gaan wees wanneer die planeet Venus tussen die aarde en die son gaan verbybeweeg.
Daar loop iemand oor my graf
Taaltoffie bestudeer die gebruik om te sê “Daar loop iemand oor my graf” wanneer iemand ‘n koue rilling kry.
Bestaan van kultuurgroepe kan nie weggewens word nie
“Solank jy nie die grondwetlik geldige wette van die land oortree nie, is jy vry om te doen en te sê wat jy wil…”
Beloning vir baba Wiehan se vermeende moordenaar uitgeloof
ʼn Volskaalse soektog is onderweg vir die vermeende moordenaar van die 5-maandeoue Wiehan Botes en sy dagmoeder, Margrietha de Goede.
Henning-moord: Een van die beskuldigdes in hof
Een van die verdagtes in die Chanelle Henning-moordsaak sal na verwagting Dinsdag sy pleit- en vonnisooreenkoms in die landdroshof in Pretoria afhandel.
Villiersdorp-tiener steek pa glo met mes, verkrag ma
Die polisie in Villiersdorp het ʼn 19-jarige tiener in hegtenis geneem wat glo sy pa met ʼn mes gesteek en sy ma toe glo in ʼn bos in gesleep en haar verkrag het, toe hy onder die invloed van alkohol was.
18 kitsbanke al in Wes-Kaap opgeblaas
Die skade van die vlaag van kitsbank-ontploffings aan die Wes-Kaap beloop al meer as R1-miljoen.
Drie kinders sterf in brand
Drie kinders het Sondagoggend in ʼn huisbrand in Randfontein omgekom.
Nuuskommentaar: Wêreldbank trap korrupsie vas
Die Afrika-kontinent het sommer met ‘n wanklank weggespring toe die Wêreldbank die eerste instansies se name en die sake teen hulle gepubliseer het, waarteen ‘n wye reeks sanksies in die bank se stryd teen korrupsie en bedrog ingestel is.
Facebook wil ouderdomsperk verlaag
Facebook oorweeg die moontlikheid om sy sosiale netwerk beskikbaar te maak vir kinders jonger as 13 jaar.
Vermoorde oudioloog ter ruste gelê
Die Middelburgse oudioloog, Igna Nortjé (33), wat verlede week ontvoer en vermoor is, sal vandag ter ruste gelê word.
Video: Motoris glo deur polisie aangerand
Twee polisiebeamptes word vir beweerde aanranding, afpersing en onregmatige inhegtenisneming ondersoek nadat hulle Ashley Cerqueira glo twee keer van die pad afgetrek en aangerand het.