Nando’s het Sondag ‘n gedrukte weergawe van sy nuutste advertensie, wat deur al die land se uitsaaiers verbied is, in die Sunday Times gepubliseer.
Alles vir Maandag 11 Junie 2012
Nuuskommentaar: Linkse opmars?
In Suid-Afrika word met bekommerde oë gekyk na die opmars van die linkse Numsa, wat volgens sommige kenners in sy links-radikalisme die SAKP behoorlik na die kroon steek. Trouens, die SAKP se leierskap is skynbaar volledig deur die ANC se soustreinryers gekaap.
Polisie skiet drie rowers dood
Drie rowers is vroeg Maandagoggend in Soweto doodgeskiet ná ʼn skietgeveg teen die polisie.
Man vermoor vrou, pleeg selfmoord
‘n 29-jarige man het glo sy 22-jarige vrou met ‘n mes gesteek voor hy haar van die sesde verdieping van hul woonstelgebou gestamp en hierna selfmoord gepleeg het.
Spogskool in Hitler-skandaal
‘n Spogskool in Johannesburg het ouers en leerders om verskoning gevra nadat ‘n 13-jarige leerder die Nazi-saluut op die verhoog gedoen het.
Vier sterf in Jhb-botsing
Vier mense is Sondagaand dood na ‘n botsing reg van voor op die R501 in Carletonville, wes van Johannesburg.