‘n Huis wat 527 jaar oud is, en moontlik die oudste in Amsterdam is, is in dié stad se berugte rooiligdistrik opgespoor.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 Junie 2012
“Staak die gegiggel,” sê hof
‘n “Lagjoga”-klub in Mumbai is aangesê om die gegiggel te staak nadat ongelukkige bure daaroor gekla het.
3 boeties wat verbrand glo “geen ongeluk”
Polisie sê die brand waarin drie boeties Woensdagoggend gesterf het, was geen ongeluk nie.
2 “rowers” in JHB gevang
Twee verdagtes is Woensdag in Florida, Johannesburg, aangekeer na hulle glo ʼn huis in Weltevredenpark beroof het.
Neem deel aan Helpende Hand se 110 Doen Goed-veldtog
Die Solidariteit Beweging is vanjaar 110 jaar oud en Helpende Hand daag elke burger in die land uit om in Junie aan sy 110 Doen Goed projekte-veldtog deel te neem.
20 polisielede van “moordbende” gevang
Twintig polisiebeamptes wat aan ongerymdhede by die Kwazulu-Natalse Cato Manor-eenheid verbind word, is Woensdag tydens verkeie klopjagte in hegtenis geneem.
Verkragtingsvideo: Een man vrygespreek
Een van die mans wat daarvan verdink word dat hy vroeër vanjaar ʼn 17-jarige verstandelik gestremde meisie in Soweto verkrag en die daad verfilm het, se aanklagte is Woensdag deur die Roodepoortse landdroshof teruggetrek.
Video: Stap teen Geweld
Meer as 2 000 mense het Dinsdag in Pretoria byeengekom om vreedsaam teen geweld te betoog. Die inisiatief is geneem in reaksie op die gru-moord van die 5-maandeoue Wiehan Botes en sy oppasser, Margrietha de Goede (66), in Delmas verlede maand.
Ambulans gekaap
ʼn Ambulans wat aan Tshwane Metro behoort, is Dinsdagaand in Pretoria-Wes gekaap.
Twee treine bots in Kaapstad
Wonderbaarlik is slegs een persoon beseer na twee treine Dinsdagmiddag in Kaapstad gebots het.
Bus ry PTA-man dood
‘n 60-jarige man is Woensdagoggend dood nadat ‘n munisipale bus hom in Voortrekkerstraat, in Pretoria se Moot-omgewing, raakgery het.
Eerste 100 syfers
Leer jou kind om te tel en syfervaardighede te ontwikkel met hierdie fantastiese volkleurboek. Die boek stimuleer syfervaardighede, praatvaardighede en eerste woorde.
Nog drie boeties sterf in brand
Drie seuns het Woensdagoggend in Johannesburg doodgebrand. Dit bring die totaal kinders wat die afgelope maand in Gauteng weens brande dood is, op twaalf.
Gekroon tot diens
In hierdie boek probeer die skrywer vasstel welke beginsels en riglyne oor bestuur in die Bybel gevind word.
Boer dood in plaasaanval
Johan van Rensburg, ʼn boer van Limpopo, is Woensdagoggend op sy plaas doodgeskiet en sy vrou ernstig gewond.
Nuuskommentaar: In vaste vertroue of daarsonder, snoerwet ‘n heksebrousel
Die ANC se volharding om die snoerwet op die wetboek te plaas, lyk al te veel na ‘n toordokter se brousel om ‘n ernstige siekte aan te spreek.
Drie sterf in botsing op N1
Drie mense is Woensdagoggend dood na ʼn botsing op die N1 buite Bloemfontein in die Vrystaat.
7de Laan gekap oor selfmoordtoneel
SABC 2 en die sepie 7de Laan is deur die Uitsaaiklagtekommissie (UKKSA) skuldig bevind aan ʼn oortreding van die uitsaaikode nadat hul eksplisiete beeldmateriaal van ʼn selfmoordpoging uitgesaai het.
Petrolprys kan daal
Die petrolprys kan moontlik aanstaande week aansienlik daal.
Vermiste meisie: nuwe wending
Lucinda Laubscher (14) is op 11 Junie laas gesien by haar huis in Table View in Kaapstad.