Alles vir Donderdag 21 Junie 2012

Egpaar in Nelspruit aangeval

Martin Pelser (37) en sy swanger vrou, wat glo ʼn tweeling verwag, is Dinsdagaand op hul kleinhoewe in Nelspruit oorval en erg aangerand. Die vrou is glo herhaaldelik met ʼn skokstok op haar maag geskok en Martin met ʼn haelgeweer se agterkant geslaan.