ʼn 22-jarige student van die Noordwes Universiteit se Potchefstroom kampus, Eugene Coetzee, is die naweek dood toe ʼn tornado die grasdak-chalet by die Vaaldam waar…
Alles vir Maandag 25 Junie 2012
Paaseiland se beelderaaisel dalk ontrafel
Argeoloë reken nou plaaslike inwoners van Paaseiland is dalk reg as hulle sê dié eiland se bekende beelde het na hul staanplekke “gestap”.
Morsy die nuwe Egiptiese president
Mohamed Morsy van die Egiptiese Broederbond is die naweek as die nuwe president van Egipte aangewys.
Man gevang met olifanttand
‘n Man wat onwettig in besit was van ‘n olifanttand is Saterdag in Delareyville aangekeer.
Brand breek uit in Pretoria Wes-hospitaal
ʼn Brand het Saterdagaand in ʼn operasieteater in die Pretoria Wes-hospitaal uitgebreek. ʼn Verwarmer, matras en die plafon van die teater is in die brand…
Man dood, 7 kinders beseer in Randfontein-ongeluk
‘n Man is dood en 17 mense, waaronder sewe kinders, is beseer in ‘n botsing reg van voor in Randfontein.