Facebook-gebruikers is ontstoke ná dié sosiale netwerk gebruikers se e-posadresse sonder hul medewete verander het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 26 Junie 2012
2 “rowers” gevang ná ongeluk
Twee vermeende rowers is Dinsdag in Mowbray, Kaapstad, vasgetrek ná hulle in ‘n botsing met hul voertuig betrokke was.
Chanelle Henning: Verdagte in leuens betrap
Die staatsaanklaer-span in Chanelle Henning se moordsaak het Dinsdag die verdagte Ambrose Monye daarvan beskuldig dat hy in sy borgaansoek in die landdroshof in Pretoria gelieg het.
Bestuurslisensie-bedrogsaak in Oudtshoorn
Die polisie in Oudtshoorn het Dinsdag ‘n sesde verdagte in hegtenis geneem in verband met ‘n leerling- en bestuurderslisensie-bedrogsaak.
ANC-bekeidskongres: Opsomming oor die eerste dag
‘n Opsomming van die eerste dag se gebeure by die ANC se beleidskonferensie te Gallagher Estate, Johannesburg.
10-jarige verdrink in Randburg
‘n 10-jarige seun het Dinsdagmiddag in ʼn swembad in Randburg verdrink.
Seerower-gyselaars: “Nou wil ons hulle net vet voer”
Die twee Suid-Afrikaners wat deur Somaliese seerowers as gyselaars aangehou is, behoort Woensdag terug te wees in die land.
Vermiste wildbewaarders: Beide oorlede
Die tweede wildbewaarder wat Vrydag by Ezemvelo KZN Wildlife vermis geraak het, se liggaam is ook gevind.
Rugbyverkragting: Slegs een speler verdink
ʼn Speler van Nieu-Seeland se o.20-rugbyspan, die Baby Blacks, word vermoedelik aan ʼn klag van verkragting verbind en nié groepverkragting nie, het die polisie Dinsdag gesê.
Gewapende roof by Dunkeldwinkelsentrum, JHB
ʼn Gewapende roof het Dinsdag by ʼn winkelsentrum in Dunkeld, Johannesburg, in ʼn skietery tussen die sekuriteitsbeamptes en drie mans ontaard.
Vermiste wildbewaarders: Soektog duur voort
Een van die twee vermiste wildbewaarders se liggaam is Maandag opgespoor, het Ezemvelo KZN Wildlife gesê.
Vrou deur eks aan die brand gesteek, oorleef
Naomie Breton (33) is Maandag omstreeks 03:00 met petrol begiet en in ʼn 7-Eleven-winkel aan die brand gesteek.
Nuuskommentaar: Pippie en die behoefte aan goeie nuus
Pippie Kruger en haar nuwe, gekloonde vel het die verbeelding van baie in Suid-Afrika aangegryp. Dié meesleuring is vir die mense van ‘n land goeie nuus, want dit wys dat daar in baie mense se borskas steeds harte klop
Sandton-drawwer sterf
Die polisie ondersoek die dood van ʼn man in Sandton, Johannesburg, nadat motoriste sy liggaam op ʼn sypaadjie sien lê het.
Tornado beskadig 81 huise en kerk
Die tornado wat Saterdag in Kestel in die Vrystaat verwoesting gesaai het, het 81 huise beskadig, waarvan nege HOP-huise, 11 modderhuise, agt sinkhuise en 62…
Een persoon dood in enkelvoertuig-ongeluk
Een persoon Maandagnag dood in ‘n ongeluk waarin slegs een voertuig betrokke was.
Brand verwoes talle plakkershuise
‘n Brand in Alexandra het Maandag meer as 20 plakkershuise verwoes en talle mense haweloos gelaat.
ANC-beleidskonferensie skop agter geslote deure af
Die ANC se beleidskonferensie skop vandag in Midrand af. Sowat 3 500 afgevaardigdes sal grootliks agter geslote deure vergader.