‘n 10-jarige seuntjie het Woensdagmiddag ernstige beserings opgedoen nadat hy van ‘n sleepwaentjie op ‘n plaas naby Visser’s Hok afgeval het.
Lees meerAlles vir Woensdag 27 Junie 2012
Groenpunt-stadion word dalk afgebreek
Daar heers tans ‘n hewige debat of Kaapstad se stadium in Groenpunt afgebreek moet word.
Sodat die dassies nie moet “rook” nie
Veldbrande is ‘n voortdurende bedreiging tot Tafelberg se natuurlike balans.
Handboeke: Sperdatum verstryk Woensdag
Die departement van basiese onderwys het Woensdag gesê alle handboeke sal teen middernag by skole afgelewer wees.
Sandton-drawwer identifiseer
‘n Man wat Maandag in Sandton, Johannesburg, ineengestort en gesterf het terwyl hy gedraf het, is Woensdag identifiseer.
“Rower” by Kaapse lughawe gevang
‘n 40-jarige man is Woensdag by die internasionale lughawe in Kaapstad met gesteelde goedere ter waarde van R204 000 betrap.
Vrou oorleef ná oudpolisieman haar 9 keer skiet
Nico Kukkuk, ʼn voormalige polisiebeampte van Pretoria, het Sondag sy vriendin, Ena Berger, nege keer geskiet en toe homself.
R95-busongeluk: Putco moet antwoorde gee
Putco, die busmaatskappy, sal volgende week voor die Gautengse wetgewer se Portefeuljekomitee vir Vervoer moet verskyn, om vrae te beantwoord oor ongelukke waarin sy voertuie betrokke is.
Man pleeg glo selfmoord langs besige PTA-hoofweg
ʼn Man het homself na bewering Woensdag in die kop geskiet langs ʼn besige hoofweg in Pretoria.
Bekende filmmaker sterf
Nora Ephron, ʼn Oscar-genomineerde veelskrywer en rolprentmaker, is Dinsdag op ʼn ouderdom van 71 oorlede.
Rowers maak amok in Polokwane
‘n Vrou is Woensdagoggend verkrag en ʼn veiligheidswag geskiet en gewond tydens ʼn rooftog in Limpopo.
Blouligbende: 6 vermeende lede vas
Ses vermeende lede van ʼn sogenaamde blouligbende is Woensdag deur die Gautengse polisie in hegtenis geneem. Na wat verneem word, is een van die provinsie se mees gesoekte misdadigers onder dié ses.
Saans gousblom, soggens molshoop
Ken jy dié mooit uitdrukking as ‘n alternatief vir “wingerdgriep”? Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking.
30 huise oorstroom ná pyp bars
Sowat 30 huishoudings het Dinsdagmiddag in Pretoria se noordelike voorstede oorstroom nadat ʼn waterpyp van een van die opgaardamme gebars het.
Spar bied R100 000 beloning vir moordenaars
Die Spar-winkelgroep het ʼn beloning van R100 000 uitgeloof in ʼn poging om ʼn groep verdagtes vas te trek wat een van hul bestuurders, Paul Androliakos, onlangs in sy winkel in Johannesburg afgemaai het.
Kaapstad se naam “verander”
Die Khoisan-gemeenskap wil Kaapstad ʼn ander naam gegee. As hulle hul sin kry, sal die Moederstad //Hui !Gaeb heet.
Video: Kan ‘n motor ‘n gholfballetjie inhaal en vang?
David Coulthard, bekende Formule 1-bestuurder en Jake Shepherd, ʼn professionele gholfspeler, het onlangs ʼn nuwe wêreldrekord opgestel.
Toespraak: Die NDR, die groenskrif en die impak op landbou
Ons moet nie toelaat dat ons oorval word met negatiwiteit nie. Aan die ander kant kan ons ook nie met naïwiteit ’n positiewe utopieë skep waarvan die droom dalk later blyk ’n nagmerrie te wees nie. Ontleed alles vir wat dit is…
Nuuskommentaar: ANC se “tweede oorgang” – Rubicon of Trasimeense Meer?
Weens ‘n verskeidenheid faktore loop die ANC nie werklik die gevaar om binne die afsienbare toekom bewind oor die land kwyt te raak nie, maar die verdeeldheid binne die ANC is tekenend daarvan hul kapitaal om die vorige regering te blameer, aan die opraak is.
Twee dood toe bakkie teen vragmotor bots
Twee mans is Maandagnagdood toe hul bakkie op die R59 agterin ‘n swaargelaaide vragmotor vasgery het.