Egbreukers, pasop! Nou kan jy nie net meer jou trouring afhaal nie…
Lees meerAlles vir Donderdag 28 Junie 2012
Chanelle Henning: nuwe wending in moordsaak
Ambrose Monye se borgaansoek in die Chanelle Henning-moordsaak het Donderdag ‘n nuwe wending geneem.
Handboek-fiasko: Ondersoek moet ingestel word
Section 27 wil ‘n ondersoek instel oor die handboek-fiasko in Limpopo.
Foto’s: Byna 3 000 vuurwapens vernietig
ʼn Mylpaal is behaal in die geveg teen misdaad nadat 2 632 onwettige vuurwapens in Brits vernietig is, het die polisie Donderdag gesê.
Vloekery, haatspraak het KFC klante woedend
ʼn Liedjie van ʼn voormalige “vuilbek-sanger”, Shane McCallaghan, het ʼn kitskosrestaurant in Kaapstad moontlik in die sop en sy klante die hoenders in.
Misvormde babas: gereelde ondersoek nodig
Dr. Michael Harisson, hoof van die neonatale-eenheid van die Groote Schuur-hospitaal, maan swanger vroue om vir gereelde mediese ondersoeke te gaan.
Twee sterf op Grasmere-pad
Twee mans is Donderdagoggend dood ná ʼn kop-teen-kop-botsing op die Grasmere-pad naby Eikenhof, Gauteng.
Baba Wiehan: Drie verdagtes bly in aanhouding
Die drie mans wat in verband met die moord op die 5-maandeoue baba, Wiehan Botes, en sy dagmoeder, Margrietha de Goede (66), in hegtenis geneem is, gaan in aanhouding bly tot hul volgende hofverskyning op 3 Julie.
Toespraak: Die Nasionale Demokratiese Rewolusie
Toespraak gelewer by AfriForum se onlangse konferensie oor die Groenskrif.
Jacaranda FM-omroeper se vrou geskiet
Paul Rotherham, ʼn omroeper by Jacaranda FM, se vrou is Woensdag twee keer in haar voertuig geskiet in ʼn poging om haar te kaap.
Nuuskommentaar: Grondgryp en voedselsekuriteit
Terwyl die ANC by sy beleidskongres koppe stamp oor die kwessie van grondhervorming, dwing die kwessie van voedselsekuriteit heelwat Afrikalande om in die teenoorgestelde rigting te werk.
Verlore seuntjie te laat om ouma te groet
ʼn Ma en haar 8-jarige seuntjie is gister ná drie dae se soektog herenig.
ANC-kongres – Dag twee
Herman Toerien gee ‘n oorsig oor die tweede dag se gebeure by die ANC-beleidskonferensie
Goeie nuus: Een van Gauteng se mees gesoekte skelms vas
Een van Gauteng se mees gesoekte misdadigers, Thando Mvelazi, is agter tralies.
Leerling met drank in klas gevang
ʼn Sportdag by die Hoërskool Midrand is gekanselleer nadat ʼn leerling met drank in ʼn klaskamer gevang is. Die leerling het dronk voorgekom en het…
32 000 vlug voor bosbrande in Colorado
Meer as 32 000 inwoners van Colorado het gister gevlug voor ʼn bosbrand wat deur woongebiede geswiep het. Die brand het die naweek in Waldo…
Watertoevoer in Pretoria herstel
Die watertoevoer na groot dele van Pretoria wat vroeër vandeesweek afgesny is, is Woensdagmiddag herstel.
Seerower-gyselaars vertel oor 20 maande se aanhouding
Die Suid-Afrikaanse paartjie wat onlangs uit die hande van Somaliese seerowers gered is na twee jaar se aanhouding, is Woensdag tydens ʼn emosionele verwelkoming op…