Oscar Pistorius het net-net nie vir die Olimpiese Spele in Londen kwalifiseer nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 30 Junie 2012
Romanz-sanger glo ‘n spoedvraat
ʼn Sanger van die Afrikaanse groep, Romanz, is Saterdag op pad na ʼn vertoning in hegtenis geneem nadat hy glo te vinnig gery het.
ANC-kongres: Slot
Herman Toerien gee ‘n oorsig oor die onlangse ANC-konferensie.
Foto’s: Noodlottige ongeluk by Klerksdorp-lugskou
Die lugskou in Klerksdorp is gestaak ná ʼn noodlottige ongeluk Saterdagoggend.
Bloulig-tiener se LUR alweer in die sop
Humphrey Mmemezi, LUR vir behuising en plaaslike regering is weereens in die sop nadat hy Vrydag van finansiële wanbestuur aangekla is.
ANC-kongres: Dag 4
Herman Toerien gee ‘n oorsig oor die laaste dag van die ANC-beleidskonferensie.
8-jarige sterf in bendegeweld
ʼn 8-jarige seuntjie het Woensdag in die kruisvuur tussen twee bendes in Melody Square, Steenberg, gesterf.
Adele het goeie nuus
Die Grammy-bekroonde sangeres, Adele, is swanger.
Cruise, Holmes se paaie skei
Die aktrise Katie Holmes het Vrydag aangekondig dat sy haar vyfjaarlange huwelik met Tom Cruise wil beëindig.