ʼn Sportdag by die Hoërskool Midrand is gekanselleer nadat ʼn leerling met drank in ʼn klaskamer gevang is. Die leerling het dronk voorgekom en het…
Alles vir die maand Junie 2012
32 000 vlug voor bosbrande in Colorado
Meer as 32 000 inwoners van Colorado het gister gevlug voor ʼn bosbrand wat deur woongebiede geswiep het. Die brand het die naweek in Waldo…
Watertoevoer in Pretoria herstel
Die watertoevoer na groot dele van Pretoria wat vroeër vandeesweek afgesny is, is Woensdagmiddag herstel.
Seerower-gyselaars vertel oor 20 maande se aanhouding
Die Suid-Afrikaanse paartjie wat onlangs uit die hande van Somaliese seerowers gered is na twee jaar se aanhouding, is Woensdag tydens ʼn emosionele verwelkoming op…
10-jarige val van sleepwa af
‘n 10-jarige seuntjie het Woensdagmiddag ernstige beserings opgedoen nadat hy van ‘n sleepwaentjie op ‘n plaas naby Visser’s Hok afgeval het.
Groenpunt-stadion word dalk afgebreek
Daar heers tans ‘n hewige debat of Kaapstad se stadium in Groenpunt afgebreek moet word.
Sodat die dassies nie moet “rook” nie
Veldbrande is ‘n voortdurende bedreiging tot Tafelberg se natuurlike balans.
Handboeke: Sperdatum verstryk Woensdag
Die departement van basiese onderwys het Woensdag gesê alle handboeke sal teen middernag by skole afgelewer wees.
Sandton-drawwer identifiseer
‘n Man wat Maandag in Sandton, Johannesburg, ineengestort en gesterf het terwyl hy gedraf het, is Woensdag identifiseer.
“Rower” by Kaapse lughawe gevang
‘n 40-jarige man is Woensdag by die internasionale lughawe in Kaapstad met gesteelde goedere ter waarde van R204 000 betrap.
Vrou oorleef ná oudpolisieman haar 9 keer skiet
Nico Kukkuk, ʼn voormalige polisiebeampte van Pretoria, het Sondag sy vriendin, Ena Berger, nege keer geskiet en toe homself.
R95-busongeluk: Putco moet antwoorde gee
Putco, die busmaatskappy, sal volgende week voor die Gautengse wetgewer se Portefeuljekomitee vir Vervoer moet verskyn, om vrae te beantwoord oor ongelukke waarin sy voertuie betrokke is.
Man pleeg glo selfmoord langs besige PTA-hoofweg
ʼn Man het homself na bewering Woensdag in die kop geskiet langs ʼn besige hoofweg in Pretoria.
Bekende filmmaker sterf
Nora Ephron, ʼn Oscar-genomineerde veelskrywer en rolprentmaker, is Dinsdag op ʼn ouderdom van 71 oorlede.
Rowers maak amok in Polokwane
‘n Vrou is Woensdagoggend verkrag en ʼn veiligheidswag geskiet en gewond tydens ʼn rooftog in Limpopo.
Blouligbende: 6 vermeende lede vas
Ses vermeende lede van ʼn sogenaamde blouligbende is Woensdag deur die Gautengse polisie in hegtenis geneem. Na wat verneem word, is een van die provinsie se mees gesoekte misdadigers onder dié ses.
Saans gousblom, soggens molshoop
Ken jy dié mooit uitdrukking as ‘n alternatief vir “wingerdgriep”? Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking.
30 huise oorstroom ná pyp bars
Sowat 30 huishoudings het Dinsdagmiddag in Pretoria se noordelike voorstede oorstroom nadat ʼn waterpyp van een van die opgaardamme gebars het.
Spar bied R100 000 beloning vir moordenaars
Die Spar-winkelgroep het ʼn beloning van R100 000 uitgeloof in ʼn poging om ʼn groep verdagtes vas te trek wat een van hul bestuurders, Paul Androliakos, onlangs in sy winkel in Johannesburg afgemaai het.
Kaapstad se naam “verander”
Die Khoisan-gemeenskap wil Kaapstad ʼn ander naam gegee. As hulle hul sin kry, sal die Moederstad //Hui !Gaeb heet.