Jacques Mostert (29) van Centurion in Gauteng sterk goed in die hospitaal aan nadat hy Vrydag in Stilbaai, Wes-Kaap, deur ‘n witdoodshaai gebyt is.
Lees meerAlles vir Sondag 8 Julie 2012
Idol vir dronkbestuur aangekeer
Karin Kortjé, die Idols-wenner van 2005, is in Kuilsrivier, Kaapstad, in hegtenis geneem omdat sy glo onder die invloed van alkohol bestuur het.
“Spoedvraat” olimpiese swemmer en sy pa gevang
‘n Suid-Afrikaanse Olimpiese swemmer en sy pa is Sondag op die N1 in Pretoria in hegtenis geneem nadat hulle glo die spoedgrens verbreek het.
Foto’s: Gru-ongeluk eis 4 lewens
Drie mans en ʼn jong vrou is vroeg Sondagoggend dood ná ʼn gru-ongeluk op die R21-snelweg naby die Nelmapius-afrit in Centurion.
Buffel karnuffel man
ʼn Man is in ʼn ernstige toestand nadat hy Saterdag deur ʼn buffel op ʼn wildsplaas aangeval is.
Kaapse vloede raak duisende
Meer as 1 500 mense word deur oorstromings geraak as gevolg van swaar reën in die Kaapse Skiereiland.
Pippie: ‘eet, slaap en rehab’
Die 3-jarige Pippie Kruger se rehabilitasieprogram is in volle swang by die Netcare-hospitaal in Auckland Park, Johannesburg, waarheen sy Woensdag oorgeplaas is.
Onthoofde lyk: Kop opgespoor
Die kop van ‘n onthoofde lyk is Saterdag in ’n emmer op ‘n huis in Noordwes se dak opgespoor.
Bendegeweld: Twee mense by begrafnis geskiet
Twee mense is Saterdag by die begrafnis van ‘n bendelid in Ottery, Kaapstad, geskiet.