‘n Brandbestryder van Philadelphia, Amerika, is as ‘n dubbele held bekroon nadat hy ‘n vrou uit ‘n brandende huis bevry het.
Lees meerAlles vir Maandag 9 Julie 2012
Man raakgery wat vir “gorilla” vlug
‘n Man van San Antonio, Amerika, is Vrydag deur ‘n motor getref toe hy van ‘n man in ‘n gorilla-pak probeer weghardloop het.
Vrou aangerand wat nie in taxi wou klim
‘n Vrou van Kaapstad is deur ‘n taxibestuurder aangerand nadat sy glo geweier het om in sy voertuig te klim.
15 SAPD-helikopters gehok
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Maandag bevestig 15 van sy helikopters is gehok vir roetine inspeksies.
Foto’s: 11 gevangenes ontsnap
Die polisie is tans op soek na 11 verhoorafwagtendes wat Maandag uit polisie-aanhouding in Hazyview, Mpumalanga ontsnap het.
“Olimpiese swemmer” beboet oor spoed
Die 20-jarige man wat Sondag op die N1-noord in Centurion vasgetrek is nadat hy teen 188 km/h gery het, het skuldig gepleit op ʼn aanklag van roekelose bestuur.
Vermiste 14-jarige gevind
Die vermiste Lucinda Laubscher (14) van Kaapstad is verlede week gevind nadat sy vir amper ʼn maand lank vermis was.
PTA-student steeds vermis
Polisie-duikers en spanne van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) soek steeds sedert Donderdag langs die kus by die Eerste Rivier-strand in die Oos-Kaap na ʼn vermiste 19-jarige student.
2 verdagtes dood, polisieman geskiet ná huisrooftog
‘n Verdagte is Maandag doodgeskiet en ‘n ander het glo selfmoord gepleeg tydens ‘n skietery met die polisie in Lenasia, suid van Johannesburg.
Iemand het haasvleis geëet
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Iemand het haasvleis geëet”
Airwolf-akteur sterf op 95
Die veteraan-akteur Ernest Borgnine is Maandag op ʼn ouderdom van 95 dood.
Video: Madeleine se ‘graf’
Die Suid-Afrikaanse man wat glo die groot raaisel om die verdwyning van die Britse meisie, Madeleine McCann, kan oplos, gaan moontlik van betreding aangekla word.
AfriForum reik haatspraakklag teen Lamola uit
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het Maandag ʼn klag van haatspraak teen die waarnemende president van die ANC Jeugliga, Ronald Lamola, in die Noord-Gautengse hooggeregshof sittende uitgereik.
Dierestories 3
G.R. von Wielligh Illustreerder: Dale Blankenaar Dierestories 3 is die derde in ’n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die diereverhale wat Von Wielligh…
Lesse van Job – Deel 3: Sofar
Jy sê vir God: ‘Wat ek dink, is reg, ek is onskuldig voor U.’ As God maar wou begin praat en jou wou weerspreek, Job…
Mej. SA onttrek glo hieroor…
Die rede waarom Melinda Bam, die huidige Mej. SA, van die Mej. Wêreld-kompetisie onttrek het, het moontlik aan die lig gekom.
Lesse van Job – Deel 2: Bildad
“Maar kyk nou na my geval, ek sal tog nie in julle gesig vir julle lieg nie. Besin julle, moenie dat daar onreg geskied nie,…
Lesse van Job – Deel 1: Elifas
“As ek jý was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorlê.” Job 5:8 “Dit gaan goed met die mens wat…
Jesus en Saggeus – onwaarskynlike vriende
Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis…
Abraham – vriend van God
Ons voorvader Abraham het sy seun Isak op die altaar gelê. Is dit nie op grond van wat hy gedoen het dat God hom vrygespreek…