‘n Seuntjie van Kanada is weer met sy geliefde hond herenig nadat die troeteldier weer by hul huis afgelaai is.
Lees meerAlles vir Dinsdag 10 Julie 2012
“Ek is spyt ek het my boetie vermoor”
‘n Man van Limpopo wat glo oor die naweek sy broer in ‘n besope toestand vermoor het, se versoek om die begrafnisreëlings te tref, is deur die hof afgekeur.
Vier mense in Kew, JHB, doodgeskiet
Vier mense is Maandagaand in Kew, naby Marlboro-afrit in Johannesburg doodgeskiet.
Video: Boucher tree uit
Mark Boucher, die Proteas se paaltjiewagter, het Dinsdag sy uittrede uit internasionale krieket aangekondig.
Antjie Somers
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Antjie Somers” wat gebruik word om kinders mee bang te maak.
Ark se replika van 135 meter voltooi
In die hawe van Dordrecht lê ‘n houtboot van 135 meter lank, 30 meter breed en 23 meter hoog – ‘n replika van Noag se ark.
Misdaadlyn het 3 000 agter tralies
Die misdaadlyn Crime Line het Dinsdag hul vyfde bestaansjaar gevier en het sover ʼn sleutelrol in die stryd teen misdaad gespeel.
Die Solidariteit-tydskrif fotokompetisie
Stem nou vir jou gunsteling in Solidariteit Tydskrif se fotokompetisie!
Saktyd: Wie gaan dit maak?
Op Dinsdag 17 Julie word die eerste episode van Huisgenoot se opwindende nuwe werklikheidsreeks, Saktyd, uitgesaai.
Vermiste gimnasiuminstrukteur dood gevind
Craig Hall, ʼn 21-jarige gimnasiuminstrukteur van Ballito wat sedert Donderdag vermis word, se liggaam is oor die naweek opgespoor.
Rotterdam waarsku daggakwekers
Die owerhede in Rotterdam het inwoners per brief gewaarsku om nie dagga tuis te kweek nie. Daggakweek tuis is ‘n groeiende probleem in Nederland. Die…
Hanekraai
Daniel Hugo Lesers het Daniel Hugo reeds leer ken as ’n digter met ’n eiesoortige, ironiese blik op die werklikheid. In hierdie bundel sluit hy…
Hengelaar uit hoogwater gered
Ian Liessing (24), ‘n hengelaar van Wittedrift, is Maandagaand gered nadat hy deur hoogwater op ʼn rots naby Keurboomstrand, in die Wes-Kaap, vasgekeer was.
AfriForum se haatspraakklag teen Ronald Lamola
“The land question will not be won through romantic acts. We need to an act (sic) as forceful as a war to bring back the land to the majority of South Africans…”
Plaasaanvalle: Al 60 dié jaar
TLU SA het Maandag bekend gemaak dat altesame 60 plaasaanvalle en 20 plaasmoorde alreeds dié jaar by hulle aangeteken is.
Trein tref man wat beamptes probeer ontduik
‘n Man is kritiek beseer nadat ʼn trein hom Maandagaand in Johannesburg getref het.
Vloede kos Kaapstad al meer as R1 miljoen
Die Stad Kaapstad het nagenoeg R1 miljoen aan rampbestuur bestee nadat talle huishoudings onder swaar reën en oorstromings in die Kaapse Skiereiland deurgeloop het.
Nuuskommentaar: ‘n Land wat omgee?
Een van die grootste probleme waarmee die ANC nou te kampe het, is ongelykheid.Terwyl baie mense in armoede verkeer en werkloos is, het dit rugbaar geword dat die weermag nuwe vliegtuie van R2-miljard wou aankoop.
AfriForum: Zuma-spotprent in swak smaak
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die spotprent wat die afgelope naweek in ʼn gewilde Suid-Afrikaanse weekblad gepubliseer is, waarin president Jacob Zuma op ʼn vulgêre wyse uitgebeeld word, as onproduktief en in swak smaak bestempel.
Mynbestuurder kry reuse boete oor spoed
ʼn Mynbestuurder van Witbank in Mpumalanga is ʼn reuse boete opgelê nadat hy vroeër vanjaar op die N14 vasgetrek is nadat hy teen 212 km/h gery het.