Boere wat langs die besoedelde Apiesrivier in Hammanskraal, noord van Pretoria bly, slaak ‘n sug van verligting.
Lees meerAlles vir Saterdag 14 Julie 2012
Boer oorleef leeu-aanval
‘n Boer van Zimbabwe het ‘n leeu-aanval oorleef.
N1 tussen Kaapstad en JHB gesluit
Motoriste wat van Kaapstad na Johannesburg toe op die N1 wil ry, sal duskant Beaufort-Wes moet omdraai.
Gewapende roof by Makro, Kaapstad
‘n Kassier is Saterdag twee keer tydens ‘n rooftog by ‘n Makro in Ottery, Kaapstad, geskiet.
Geen beurtkrag vir SA nie
Suid-Afrikaners sal glo vir die res van die winter nie aan beurtkrag onderworpe wees nie.
300kg-staalhek val op JHB-man
‘n 57-jarige man is Vrydag ernstig beseer ná ‘n hek in Kempton Park op hom geval het.
Rocky Jr. sterf
Aspirant akteur en rolprentmaker, Sage Stallone, die seun van die aksieheld Sylvester Stallone, is Vrydagoggend dood aangetref in sy huis in Hollywood, Los Angeles.
Treinongeluk: Trokdrywer moontlik aangekla
Minstens 24 mense is dood ná ‘n botsing tussen ‘n trein en ‘n vragmotor Vrydagoggend in Mpumalanga.