Alles vir Maandag 23 Julie 2012

Afrikanergeskiedenis só gesensureer

As jy blind is vir die ‘kwaad’ eie aan die liberale tradisie, sal jy ongelukkig nie hierdie dinge raaksien nie. Laastens, daar is ’n neiging onder Afrikaanse kommentators om (klaarblyklik uit hoofde van ’n vertraagde adolessente opstand teen die vadere) ’n sensuur op enige kwessie met betrekking tot die Afrikaners en hulle verlede te plaas.