Die polisie in Sjina se Shandong-provinsie het ‘n opblaaspop uit ‘n rivier gered, aangesien hulle onder die indruk was dat dit ‘n vrou kon wees.
Lees meerAlles vir Woensdag 25 Julie 2012
Petrolprysverhoging word voorspel
Platsak motoriste moet moontlik gereed maak vir ‘n verhoging in die petrolprys, het ekonome Woensdag gewaarsku.
Busbestuurder op heterdaad betrap
‘n Dissiplinêre verhoor is tans aan die gang ná ‘n busbestuurder glo gevang is dat hy op die N1 buite Touwsrivier ‘n vragmotor op ‘n sperstreep verbysteek.
Boeremag-verhoor: Du Toit as leier uitgewys
Een van die verdagtes in die Boeremag-hofsaak, Mike du Toit, is Woensdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof as die leier van dié regse groep se binnekring identifiseer.
Pretoria-dieretuin kry ʼn wit tier
Die Pretoriase Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika hou vir die eerste keer in 12-jaar weer ʼn wit tier daar aan.
Vyf vas vir dwelms ter waarde van R100 miljoen
Vyf verdagtes is Woensdag in Johannesburg in hegtenis geneem nadat dwelms met ʼn straatwaarde van omtrent R100 miljoen in hul besit gevind is.
Metropolisiebeampte ter ruste gelê
Sersant Piet van Bekkum, die Tshwane-metropolisiebeampte wat verlede Donderdag by ʼn winkelsentrum in die noorde van Pretoria doodgeskiet is, is Woensdag begrawe.
Video: Blitsbende verander Melrose Arch (JHB) in Jamaika
ʼn Bemarkingsveldtog van Tropika-koeldrank het onlangs omstanders in Melrose Arch, Johannesburg, na hul asems laat snak.
Sekuriteit in SA by Batman-films opgeskerp
Nu Metro het gesê sekuriteit gaan by al hul teaters landswyd verskerp word wanneer die nuutste Batman-rolprent op 27 Julie begin draai.
Tempo van wegsmelt van Groenland se winteryskap verras Nasa
Die winteryskap van Groenland het in vier dae so vinnig weggesmelt dat Nasa aanvanklik gedink het daar is fout met die satellietbeelde.
Kerk en privatisering dalk antwoord op onderwyskrisis
“Daar is met goeie reg rede vir kommer en onsteltenis oor die onderwyssituasie,” skryf Isak Burger.
Drie erken gru-moord waarin 12-jarige in kookwater gegooi is
Drie mans het gister in die hof skuld erken aan die voorval waartydens die Viana-gesin van Walkerville, naby Johannesburg, wreedaardig vermoor is.
Naam bekend gemaak van man wat sterf toe hy hond wou red
Die man van die Wes-Kaap wat dood is nadat ʼn trein hom getref het toe hy sy hond wou red, se naam is Woensdag bekend gemaak.
ʼn Dogtertjie vir Graeme Smith
Graeme Smith, kaptein van die Proteas, het Woensdagoggend ʼn dogtertjie ryker geword.
Die Grootste Afrikaner – Nominasies
Nomineer nou Paul Kruger, Anton Rupert, M.E.R., Pik Botha, Piet Byleveld, Danie Craven, Katinka Heyns, Evita Bezuidenhout… Wie is die Grootste Afrikaner van Alle Tye?…
Oorlogsmuseum sluit
Die Suid-Afrikaanse Oorlogsmuseum in Bloemfontein wat fokus op die konflik tussen 1899 en 1902 sal tot Mei 2013 vir die publiek gesluit wees sodat noodsaaklike opgraderingswerk gedoen kan word.
Nuuskommentaar: Citius, Altius, Fortius: Verhale van deursettingsvermoë in aanloop tot Olimpiese Spele
Die Olimpiese Spele in Londen begin môre, en Suid-Afrikaners sal verskeie items volg om te kyk watter Suid-Afrikaners dalk ‘n medalje of twee huis toe bring.
“Kyk vir my! Ek wil hê hy moet vir my kyk!”
“Kyk vir my! Ek wil he hy moet vir my kyk!” het Shereen de Waal gister vir haar dogter se vermeende moordenaar gesê tydens sy verskyning in die Palm Ridge-landdroshof in Alberton.
SA se eerste Masterchef aangewys
Suid-Afrika se eerste Masterchef is gisteraand op M-Net aangewys.
Kunstenaar se vrou, dogter sterf in R21-ongeluk
Die kunstenaar Piet Grobler se vrou en 10-jarige dogter is gister dood in ʼn ongeluk op die R21 naby die Olifantsfontein-afrit.