‘n Saak van verkragting teen ‘n ANC Lid van die Parlement (LP) is Maandagoggend laat vaar.
Alles vir die maand Julie 2012
“Sondagverkragter” se eksvrou getuig
Johannes Jacobus Steyn, die sogenaamde “Sondagverkragter”, se vrou het Maandag in die Palm Ridge landdroshof teen hom getuig.
Boeremag-verhoor: Derde lid skuldig bevind
Rooikoos du Plessis, een van die verdagtes in die Boeremag-saak, is Maandag in die Noord-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind aan hoogverraad.
Sjimpansee weer by reservaat ná aanval
Die sjimpansee van Chimp Eden in Nelspruit wat tydens ʼn aanval op ʼn student geskiet is, is terug by die reservaat nadat hy in Johannesburg behandel is.
Loodgieter kry glo hepatitis aan diens
ʼn Loodgieter gaan die hof se hulp inroep nadat hy glo hepatitis opgedoen het terwyl hy aan diens was.
Agri SA: “Regering moet regeer en nie blameer”
Agri SA het Maandag gesê die regering moet verantwoordelikheid neem en doelgerig optree om die vlaag van swak administrasie, onnodige burokrasie en korrupsie op alle regeringsvlakke hok te slaan.
“Sataniese moorde”: CDP spreek meegevoel uit
“Sataniese moorde”: CDP spreek meegevoel uit
Olimpiese spele kom tweede, Superrugby eerste
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se rugby.
Wag skiet glo passasier in JHB
ʼn Veiligheidswag is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn passasier Saterdag by die Mayfair-treinstasie in Johannesburg doodgeskiet het.
Selebi word glo privaat behandel
Steve Biko-hospitaal het Maandag bevestig dat Jackie Selebi, voormalige polisiehoof, na ʼn ander mediese instansie geskuif het om privaatbehandeling te ontvang.
Cameron wys sy goud
Gelukwensings stroom in vir die 24-jarige swemmer Cameron van der Burgh nadat hy Sondagaand Suid-Afrika se eerste goue medalje by die Olimpiese Spele gewen het.
Vermoorde BFN-student se naam bekend
Die student aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) in Bloemfontein wat Saterdag doodgesteek is, se naam is bekendgemaak.
Hoop vir Vigs-lyers
Navorsing wat in Frankryk gedoen is, toon dat ‘n groep pasiënte wat kort na hul besmetting Vigs-remmers begin gebruik het, ná ses jaar geen heroplewing van die siekte ervaar wanneer die inneem van die middels gestaak word nie.
Selebi daag glo nie op vir dialise
Jackie Selebi, voormalige polisiehoof, het glo vir die afgelope week nie vir sy dialisebehandeling by die Steve Biko-hospitaal opgedaag nie.
Walvis spoel op rotse uit
ʼn Jong boggelrugwalvis het die naweek op die rotse naby Southbroom, KwaZulu-Natal, uitgespoel.
Nuuskommentaar: Eietydse inkwisisie en halssnoermoorde of groter betrokkenheid van die burgerlike samelewing?
Daar is groot ontevredenheid met allerlei vorme van protesaksies wat plaasvind, maar baie van die ontevredenes gaan met ‘n volgende verkiesing weer hul kruisies agter die ANC se naam trek.
Baba Allegra vier eerste verjaardag
Baba Allegra Lategan het gister haar eerste verjaardag gevier nadat sy verlede jaar op 22 weke gebore is en net 515 gram geweeg het.
Vier sterf in Roodepoort-ongeluk
Vier mense is dood en vier ander ernstig beseer toe twee motors reg van voor gebots het in Roodepoort, Gauteng.
Student in BFN vermoor
ʼn Student aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) in Bloemfontein se liggaam is Saterdagaand in die stad gevind.
SA se goue seun Cameron
Die swemmer Cameron van der Burgh (24) het gisteraand Suid-Afrika se eerste goue medalje in agt jaar gewen by die Olimpiese Spele.