Derek McGlone was glo bekend daarvoor dat hy allerhande leuens vertel het om by die huis te bly, maar hy het onlangs die kersie op die koek gesit toe hy gesê het hy het ‘n kind doodgery.
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 Augustus 2012
Twee Mpumalanga vroue word vermis
Twee vroue van Mpumalanga word onderskeidelik van 9 April en 30 Julie vermis.
R8 miljoen om niks te doen nie
Die Limpopo-regering het glo meer as R8 miljoen aan maatskappye uitbetaal wat niks gedoen het nie.
“Wittes moet taxi’s gebruik,” sê Lamola
Suid-Afrika sal slegs ‘n reënboognasie wees wanneer wit mense ook in rye staan vir taxi’s en van staatshospitale gebruik maak, sê Ronald Lamola.
Hiervoor dien misdadigers vonnisse uit
Ongeveer 71% van gevangenes dien ʼn vonnis vir geweldmisdade uit, het die minister van korrektiewe dienste, Sibusiso Ndebele, gesê.
Van Reenenspas weer gesluit
Die Van Reenenspas in die Drakensberge is na nog swaar sneeuneerslae vir die tweede keer Dinsdag gesluit.
Olimpiese Spele: Uitslae
Die Suid-Afrikaanse atlete wat Dinsdag by die Olimpiese Spele in Londen aan hul onderskeie uitdunrondtes deelgeneem het, het uitstekend gevaar.
Bullebak Telkom beboet
Telkom SA is Dinsdag deur die Mededingingstribunaal met R449 miljoen beboet.
Paaie gesluit weens sneeuval
Die N3 op die Van Reenen’s Pass tussen Harrismith en die Tugela-tolplaza is Dinsdag weens swaar sneeuval gesluit.
Nóg ‘n bloulig-bestuurder in die sop
Die bestuurder van Sasolburg se burgemeester is in hegtenis geneem nadat hy glo teen 235km/h op die N1 met die amptelike voertuig gejaag het.
Nuuskanaal vir SAUK
Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het Maandag aangekondig dat hy in September met ʼn 24-uur nuuskanaal gaan begin.
Foto’s: Wit Kersfees in Augustus
Talle mense regoor Suid-Afrika het Dinsdagoggend in ʼn winter-wonderland wakker geword weens sneeuval oornag.
Nuuskommentaar: Reik na die sterre met knieë op die grond
Herman Toerien plaas die Curiosity-verkenningstuig se landing op Mars in perspektief.
Nog ʼn zama se lyk gekry
Die liggaam van ʼn derde onwettige mynwerker is Maandag in ’n vlak graf langs die Sandrivier in Virginia in die Vrystaat gekry.
Uiterste weerstoestande verwag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê baie koue toestande, swaar reën en swaar sneeuval word vandag in sekere dele van die land verwag.
Egpaar oorleef na motor van brug val
ʼn Man en sy vrou het ternouernood aan die dood ontkom nadat hulle motor van ʼn brug geval en in die Amanzimtoti-rivier naby Durban in KwaZulu-Natal beland het.